Arthur Benjamin: Teach statistics before calculus!

231,909 views ・ 2009-06-29

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Christo Crafford Reviewer: Ingrid Lezar
00:12
Now, if President Obama
0
12160
3000
Sou President Obama
00:15
invited me to be the next Czar of Mathematics,
1
15160
4000
my nooi om die volgende Tsar van Wiskunde te wees,
00:19
then I would have a suggestion for him
2
19160
3000
sou ek ’n voorstel aan hom maak
00:22
that I think would vastly improve
3
22160
2000
wat ek dink ’n reuse verbetering sou maak
00:24
the mathematics education in this country.
4
24160
3000
aan wiskunde-opvoeding in die VSA.
00:27
And it would be easy to implement
5
27160
2000
Dit sou maklik wees om te implementeer,
00:29
and inexpensive.
6
29160
2000
sonder groot onkoste.
00:31
The mathematics curriculum that we have
7
31160
2000
Ons bestaande wiskunde-kurrikulum
00:33
is based on a foundation of arithmetic and algebra.
8
33160
4000
is op rekenkunde en algebra gebaseer.
00:37
And everything we learn after that
9
37160
2000
En alles wat ons daarna leer
00:39
is building up towards one subject.
10
39160
3000
bou op na een vak toe.
00:42
And at top of that pyramid, it's calculus.
11
42160
4000
Die toppunt van die piramiede is differensiasie en integrasie.
00:46
And I'm here to say
12
46160
2000
Ek is hier om te sê
00:48
that I think that that is the wrong summit of the pyramid ...
13
48160
4000
dat ek dink dit die verkeerde toppunt vir die piramiede is ...
00:52
that the correct summit -- that all of our students,
14
52160
2000
en dat die korrekte piek, wat al ons leerders --
00:54
every high school graduate should know --
15
54160
2000
elke hoërskoolleerder -- behoort te verstaan,
00:56
should be statistics:
16
56160
3000
statistiek behoort te wees:
00:59
probability and statistics.
17
59160
2000
waarskynlikheid en statistiek.
01:01
(Applause)
18
61160
2000
(Applous)
01:03
I mean, don't get me wrong. Calculus is an important subject.
19
63160
4000
Moet my nie verkeerd verstaan nie.
Integrasie-rekenkunde is belangrik.
01:07
It's one of the great products of the human mind.
20
67160
2000
Dis ’n groot prestasie van die menslike intellek.
01:09
The laws of nature are written in the language of calculus.
21
69160
4000
The natuurwette is in die taal van integrasie-rekenkunde geskryf.
01:13
And every student who studies math, science, engineering, economics,
22
73160
4000
En elke student wat wiskunde, wetenskap, ingenieurswese of ekonomie studeer
behoort beslis integrasie-rekenkunde
01:17
they should definitely learn calculus
23
77160
2000
tydens hulle eerste jaar op universiteit te leer.
01:19
by the end of their freshman year of college.
24
79160
2000
01:21
But I'm here to say, as a professor of mathematics,
25
81160
3000
Maar ek is hier, as ’n wiskundeprofessor, om te sê,
01:24
that very few people actually use calculus
26
84160
4000
dat bitter min mense werklik integrasie-rekenkunde
01:28
in a conscious, meaningful way, in their day-to-day lives.
27
88160
3000
bewus en betekenisvol in hul daaglikse lewens gebruik.
01:31
On the other hand,
28
91160
2000
Statistiek is egter ’n vak wat jy daagliks
01:33
statistics -- that's a subject that you could,
29
93160
3000
01:36
and should, use on daily basis. Right?
30
96160
3000
kan en behoort te gebruik. Nè?
01:39
It's risk. It's reward. It's randomness.
31
99160
3000
Dis risiko. Dis vergoeding. Dis willekeurigheid.
01:42
It's understanding data.
32
102160
2000
Dis die verstaan van data.
01:44
I think if our students, if our high school students --
33
104160
2000
Ek dink as ons leerders, as ons hoërskoolleerders --
01:46
if all of the American citizens --
34
106160
2000
as alle Amerikaanse burgers --
01:48
knew about probability and statistics,
35
108160
3000
waarskynlikheid en statistiek geken het,
01:51
we wouldn't be in the economic mess that we're in today. (Laughter) (Applause)
36
111160
3000
sou ons nie nou in hierdie ekonomiese verknorsing gewees het nie.
01:54
Not only -- thank you -- not only that ...
37
114160
3000
Nie net -- dankie -- nie net dit nie ...
01:57
but if it's taught properly, it can be a lot of fun.
38
117160
3000
[maar ook] korrek aangebied, kan dit baie pret wees.
02:00
I mean, probability and statistics,
39
120160
2000
Ek bedoel, waarskynlikheid en statistiek,
02:02
it's the mathematics of games and gambling.
40
122160
4000
dis die wiskunde van speletjies en dobbel.
02:06
It's analyzing trends. It's predicting the future.
41
126160
4000
Dis die ontleding van tendense. Dis toekomsvoorspelling.
02:10
Look, the world has changed
42
130160
2000
Kyk, die wêreld het verander,
02:12
from analog to digital.
43
132160
3000
van analoog na digitaal.
02:15
And it's time for our mathematics curriculum to change
44
135160
3000
En dis tyd dat ons wiskunde-kurrikulum om te verander,
02:18
from analog to digital,
45
138160
2000
van analoog na digitaal.
02:20
from the more classical, continuous mathematics,
46
140160
4000
Van die meer klassieke, aaneenlopende wiskunde,
02:24
to the more modern, discrete mathematics --
47
144160
3000
na die meer moderne, spesifieke wiskunde.
02:27
the mathematics of uncertainty,
48
147160
2000
Die wiskunde van onsekerheid,
02:29
of randomness, of data --
49
149160
2000
van willekeurigheid, van data --
02:31
that being probability and statistics.
50
151160
3000
dit is waarskynlikheid en statistiek.
02:34
In summary, instead of our students
51
154160
2000
Om op te som, instede daarvan dat leerders
02:36
learning about the techniques of calculus,
52
156160
3000
die tegnieke van integrasie-rekenkunde leer,
02:39
I think it would be far more significant
53
159160
3000
sou dit veel betekenisvoller wees, as hulle almal sou weet
02:42
if all of them knew what two standard deviations
54
162160
3000
wat twee standaardafwykings van die gemiddeld beteken.
02:45
from the mean means. And I mean it.
55
165160
3000
En ek sal nie daarvan afwyk nie!
02:48
Thank you very much.
56
168160
2000
Baie dankie.
02:50
(Applause)
57
170160
3000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7