What's missing in the global debate over refugees | Yasin Kakande

44,625 views ・ 2018-05-07

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Marinus Opperman Reviewer: Ingrid Lezar
00:17
I am an immigrant from Uganda living in the United States
0
17154
3905
Ek is ’n immigrant van Uganda. Ek woon in die VSA
00:21
while waiting for my asylum application
1
21083
2661
terwyl ek wag vir my asielaansoek
00:23
to go through.
2
23768
1186
om deur te gaan.
00:25
Migrants do not enjoy much freedom of movement
3
25723
3268
Migrante geniet nie veel vryheid van beweging
00:29
in our world today.
4
29015
1424
in vandag se wêreld nie.
00:30
This certainly applies to those who are desperate enough
5
30802
3171
Dis beslis van toepassing op diegene wat desperaat genoeg is
00:33
to navigate choppy and stormy seas in boats.
6
33997
3018
om wilde en stormagtige seetoestande in bote aan te pak.
00:37
These are the risks my cousins from West Africa and North Africa face
7
37352
4772
Dít is die gevare wat my medeburgers uit Wes- en Noord-Afrika trotseer
00:42
while trying to cross over to Europe.
8
42148
2302
wanneer hulle probeer oorgaan na Europa toe.
00:44
Indeed, it is a rare but fortunate opportunity
9
44474
3827
Inderdaad is dit ’n seldsame, maar gelukkige geleentheid
00:48
for a migrant to address a gathering like this.
10
48325
3157
vir ’n migrant om ’n samekoms soos hierdie toe te spreek.
00:52
But this also signifies what often is missing
11
52259
3147
Dit openbaar egter ook wat gereeld ontbreek
00:55
in the global debate over refugees,
12
55430
2674
in die wêreldwye debat oor vlugtelinge,
00:58
migrants and immigrants,
13
58128
2358
migrante en immigrante:
01:00
voices of the disenfranchised.
14
60510
2969
die stemme van die benadeeldes.
01:03
Citizens of many host countries,
15
63503
1963
Burgers van vele gasheerlande,
01:05
even those that previously welcomed newcomers,
16
65490
2915
selfs dié wat voorheen nuwe aankomelinge verwelkom het,
01:08
are uneasy about the rising numbers of individuals
17
68429
3282
is ongemaklik met die toename in die getalle mense
01:11
coming into their countries.
18
71735
2218
wat in hulle lande inkom.
01:13
The immediate criticism is that the newcomers upend the stability
19
73977
3995
Die onmiddellike kritiek is dat die nuwelinge die stabiliteit
01:17
of social welfare and employment in their countries.
20
77996
3157
van maatskaplike welsyn en werksgeleenthede in die lande ontwrig.
01:21
Uncertain and skeptical citizens look towards politicians
21
81177
3718
Onsekere en skeptiese burgers soek antwoorde by politici
01:24
who are competing against each other to see who can claim the prize
22
84919
4788
wat teen mekaar meeding om te sien wie die prys kan kry
01:29
of the loudest voice of populism and nationalism.
23
89731
3711
vir die hardste populistiese en nasionalistiese stem.
01:33
It is a contest of who is the toughest on migrants,
24
93917
4413
Dis ’n wedstryd om wie die mees onversetlike houding teenoor migrante het,
01:38
the most willing to impose travel bans
25
98354
2231
die gewilligste is om ’n reisverbod in te stel
01:40
and the most eager to propose projects in building walls.
26
100609
3788
en die ywerigste is om muurbouprojekte voor te stel.
01:44
All these restrictions simply address symptoms of the problem,
27
104782
3661
Al hierdie beperkings spreek bloot die simptome van die probleem aan,
01:48
not the causes.
28
108467
1421
nie die oorsake nie.
01:49
Why are they coming?
29
109912
1581
Hoekom is hulle besig om te kom?
01:52
Migrants can share perspectives,
30
112221
1705
Migrante kan perspektiewe deel,
01:53
if only politicians would be willing to listen.
31
113950
3230
as die politici maar net gewillig sou wees om te luister.
01:57
In Dubai, I chronicled injustices and inequalities inflicted regularly
32
117590
4168
In Dubai het ek die ongeregtigede en ongelykhede gedokumenteer
waaraan die migrante werkers gedurig uitgelewer is.
02:01
on the migrant labor force.
33
121782
1884
02:03
As a result, pressures from the governments
34
123690
3067
Vanweë druk van die regerings
02:06
of the respective countries
35
126781
1463
van die betrokke lande
02:08
led to me being forced out of my career as a journalist in the Middle East.
36
128268
4670
is ek uit my beroep as joernalis in die Midde-Ooste gedwing.
02:13
I was deported to Uganda,
37
133747
1503
Ek is na Uganda gedeporteer,
02:15
where economic deprivation puts everyone at the risk of starvation.
38
135274
4657
waar ekonomiese ontbering almal aan die risiko van hongersnood blootstel.
02:19
I fled Uganda to come to the United States
39
139955
2667
Ek het Uganda ontvlug en na die VSA toe gekom
02:22
in the hope of sustaining a voice for my brothers and sisters
40
142646
4110
met die hoop om my broers en susters se stemme krag te gee,
02:26
who experience a more serious plight as migrants.
41
146780
3373
vir die wat as migrante aan ’n baie erger lot uitgelewer is.
02:30
My father told me he was not happy about me writing a book
42
150707
3658
My pa het my gesê hy is nie gelukkig dat ek ’n boek skryf
02:34
that risked deportation and unemployment.
43
154389
3728
wat deportasie en werkloosheid kon veroorsaak nie.
02:38
He had been diabetic for many years when I still worked in Dubai,
44
158141
3474
Hy was al vir etlike jare ’n diabeet, terwyl ek nog in Dubai gewerk het,
02:41
and my salary was always sufficient to pay for his treatments.
45
161639
3579
en my salaris was altyd voldoende om sy behandelings te dek.
02:45
After I was expelled,
46
165854
1770
Na ek uitgesit is,
02:47
I could not afford to sustain his treatment,
47
167648
2868
kon ek nie bekostig om steeds sy behandeling te betaal nie
02:50
and even in the last days of his life,
48
170540
2744
en in die laaste dae van sy lewe
02:53
I could not afford to take him to a hospital.
49
173308
2485
kon ek nie eens bekostig om hom hospitaal toe te neem nie.
02:56
As I carried his body in my hands to lay it in the ground
50
176911
3772
Toe ek sy liggaam in my arms gedra het hom om te begrawe,
03:00
in June of last year,
51
180707
1637
laas jaar Junie,
03:02
I realized I had paid a profound price
52
182368
3434
het ek besef dat ek ’n geweldige prys betaal het
03:05
for amplifying my voice.
53
185826
1800
om my stem sterker uit te dra.
03:09
The act of speaking up against injustices that are multilayered is never easy,
54
189482
6151
Om jou te verset teen ongeregtighede met veelvoudige lae is nooit maklik nie,
03:16
because the problems require more than just rhetoric.
55
196257
3884
want die probleme vereis meer as blote retoriek.
03:20
So long as gold mines, oilfields and large farms in Africa continue to be owned
56
200165
6657
Terwyl goudmyne, olievelde en groot plase in Afrika
steeds deur buitelandse beleggers besit word
03:26
by foreign investors
57
206846
1748
03:28
and those vital resources are shipped to the West,
58
208618
3546
en al daai belangrike hulpbronne na die Weste uitgevoer word,
03:32
the stream of African migrants will flow continuously.
59
212188
4722
sal die stroom migrante uit Afrika aanhou om te vloei.
03:37
There are no restrictions that could ever be so rigorous
60
217423
4629
Daar is geen beperking wat so streng is,
03:42
to stop the wave of migration that has determined our human history.
61
222076
5509
dat dit die migrasie kan stop wat die geskiedenis van die mens bepaal het nie.
03:47
Before border controls can be tightened
62
227609
2865
Voor grensbeheer versterk kan word
03:50
and new visa restrictions imposed,
63
230498
2964
en nuwe visumbeperkings ingestel kan word,
03:53
countries that have long received migrants
64
233486
2545
moet lande wat jare lank al migrante ontvang
03:56
should engage in a more open discussion.
65
236055
3318
deelneem in oper gesprekke.
03:59
That is the only practical start for reconciling, finally,
66
239397
4876
Dis die enigste praktiese begin vir die uiteindelike versoening van
04:05
a legacy of exploitation,
67
245217
2346
’n nalatenskap van uitbuiting,
04:08
slavery,
68
248713
1516
slawerny,
04:10
colonialism
69
250253
1400
kolonialisme
04:11
and imperialism,
70
251677
1780
en imperialisme,
04:13
so that together, we can move forward in creating a more just global economy
71
253481
5612
sodat ons saam vorentoe kan beweeg om ’n meer regverdige wêreldekonomie te skep
04:19
in the 21st century --
72
259752
1787
in die 21ste eeu --
04:22
one that benefits all.
73
262087
2833
een waarby almal kan baat.
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7