Why I'm a weekday vegetarian | Graham Hill

258,636 views ・ 2010-05-18

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Christo Crafford Reviewer: Ingrid Lezar
00:17
About a year ago,
0
17260
2000
Ongeveer ’n jaar gelede,
00:19
I asked myself a question:
1
19260
2000
het ek myself gevra:
00:21
"Knowing what I know,
2
21260
2000
"Inaggenome wat ek weet,
00:23
why am I not a vegetarian?"
3
23260
2000
hoekom is ek nie ’n vegetariër nie?"
00:25
After all, I'm one of the green guys:
4
25260
3000
Ek is immers een van die groen ouens.
00:28
I grew up with hippie parents in a log cabin.
5
28260
3000
Ek het in ’n houthut met hippie ouers grootgeword.
00:31
I started a site called TreeHugger --
6
31260
3000
Ek't ’n webtuiste genaamd Treehugger begin --
00:36
I care about this stuff.
7
36260
3000
ek gee om oor hierdie goed.
00:39
I knew that eating a mere hamburger a day
8
39260
2000
Ek weet dat ’n enkele hamburger per dag
00:41
can increase my risk of dying by a third.
9
41260
3000
my sterfrisiko met ’n derde kan vermeerder.
00:45
Cruelty: I knew that the 10 billion
10
45260
3000
Wreedheid: ek weet dat die 10 miljard
00:48
animals we raise each year for meat
11
48260
3000
diere wat ons elke jaar vir vleis teel,
00:51
are raised in factory farm conditions
12
51260
3000
onder fabrieksomstandighede grootgemaak word
00:54
that we, hypocritically, wouldn't even consider
13
54260
3000
wat ons, hipokrities genoeg, nooit sou oorweeg
00:57
for our own cats, dogs and other pets.
14
57260
3000
vir ons eie katte, honde en ander troeteldiere nie.
01:01
Environmentally, meat, amazingly,
15
61260
3000
Uit ’n omgewingsoogpunt veroorsaak vleis,
verbasend genoeg, meer uitlaatgasse
01:04
causes more emissions
16
64260
2000
01:06
than all of transportation combined:
17
66260
2000
as alle vervoer saam,
01:08
cars, trains, planes, buses, boats, all of it.
18
68260
3000
motors, treine, vliegtuie, busse, bote, alles saam.
01:12
And beef production uses 100 times the water
19
72260
3000
Beesvleis produksie gebruik 100 keer meer water
01:15
that most vegetables do.
20
75260
3000
as wat meeste groente vereis.
01:20
I also knew that I'm not alone.
21
80260
3000
Ek het ook geweet ek is nie alleen nie.
01:23
We as a society
22
83260
2000
As ’n samelewing
01:25
are eating twice as much meat
23
85260
2000
eet ons twee maal soveel vleis
01:27
as we did in the 50s.
24
87260
2000
as wat ons het in die 1950’s.
01:30
So what was once the special little side treat
25
90260
3000
Wat op ’n tyd die klein, spesiale bykos was,
01:33
now is the main, much more regular.
26
93260
2000
is nou die hoofmaal en baie meer gereeld.
01:35
So really, any of these angles
27
95260
2000
So eintlik behoort enige van dié aspekte
01:37
should have been enough to convince me to go vegetarian.
28
97260
3000
genoeg te wees om vegetaries te word.
01:40
Yet, there I was -- chk, chk, chk --
29
100260
2000
En tog was ek -- tjk, tjk, tjk --
01:42
tucking into a big old steak.
30
102260
3000
aan't smul aan ’n lekker groot steak.
01:45
So why was I stalling?
31
105260
3000
So waarom het ek gedraal?
01:48
I realized that what I was being pitched
32
108260
2000
Ek't besef dat die opsie wat aan my gestel is
01:50
was a binary solution.
33
110260
2000
'n binêre oplossing is.
01:52
It was either
34
112260
2000
Jy is óf 'n vleiseter,
01:54
you're a meat eater or you're a vegetarian,
35
114260
3000
óf 'n vegetariër.
01:57
and I guess I just wasn't quite ready.
36
117260
3000
En ek was seker net nie heeltemal gereed nie.
02:00
Imagine your last hamburger.
37
120260
3000
Stel jou voor: jou laaste hamburger.
02:03
(Laughter)
38
123260
4000
(Gelag)
02:07
So my common sense,
39
127260
3000
So my logika,
02:10
my good intentions,
40
130260
3000
my goeie bedoelings,
02:13
were in conflict with my taste buds.
41
133260
2000
was in konflik met my smaaksintuig.
02:15
And I'd commit to doing it later,
42
135260
3000
Ek sou besluit om dit later te doen.
02:18
and not surprisingly, later never came.
43
138260
3000
En snaaks genoeg, het later nooit gekom nie.
02:21
Sound familiar?
44
141260
2000
Klink dit bekend?
02:24
So I wondered,
45
144260
2000
Ek wonder toe,
02:26
might there be a third solution?
46
146260
3000
is daar dalk ’n derde oplossing?
02:29
And I thought about it, and I came up with one.
47
149260
2000
Ek't daaroor gedink en met een voorendag gekom.
02:31
I've been doing it for the last year, and it's great.
48
151260
3000
Ek doen dit al die afgelope jaar, en dis fantasties.
02:34
It's called weekday veg.
49
154260
3000
Ek noem dit: weeksdag-groentjie.
02:37
The name says it all:
50
157260
2000
Die naam sê alles.
02:39
Nothing with a face Monday through Friday.
51
159260
2000
Niks met ’n gesig nie, Maandag tot Vrydag.
02:41
On the weekend, your choice.
52
161260
3000
Oor die naweek, jou keuse.
02:45
Simple.
53
165260
2000
Eenvoudig.
02:47
If you want to take it to the next level,
54
167260
2000
Sou jy dit verder wou vat,
02:49
remember, the major culprits
55
169260
2000
onthou die hoof sondebokke,
02:51
in terms of environmental damage and health
56
171260
3000
in terme van omgewingskade en gesondheid,
02:54
are red and processed meats.
57
174260
2000
is rooi- en verwerkte vleis.
02:56
So you want to swap those out
58
176260
2000
So jy kan dit uitruil
02:58
with some good, sustainably harvested fish.
59
178260
3000
met goeie, volhoubare vis.
03:01
It's structured,
60
181260
2000
Dis gestruktureerd,
03:03
so it ends up being simple to remember,
61
183260
2000
so dis maklik om te onthou.
03:05
and it's okay to break it here and there.
62
185260
3000
En dis aanvaarbaar om nou en dan af te wyk.
03:08
After all, cutting five days a week
63
188260
2000
Vyf dae ’n week sny immers
03:10
is cutting 70 percent of your meat intake.
64
190260
3000
jou vleisverbruik met 70 persent.
03:13
The program has been great, weekday veg.
65
193260
3000
Weeksdag-groentjie het goed gewerk sover.
03:16
My footprint's smaller,
66
196260
2000
My impak is kleiner,
03:18
I'm lessening pollution,
67
198260
2000
ek verminder besoedeling.
03:20
I feel better about the animals,
68
200260
2000
Ek voel beter oor die diere.
03:22
I'm even saving money.
69
202260
2000
Ek spaar selfs geld.
03:24
Best of all, I'm healthier,
70
204260
2000
Beste van alles: ek's gesonder,
03:26
I know that I'm going to live longer,
71
206260
3000
ek weet ek gaan langer leef,
03:29
and I've even lost a little weight.
72
209260
3000
en ek't selfs ’n bietjie gewig verloor.
03:32
So, please ask yourselves,
73
212260
3000
Vra jouself dus asseblief af,
03:35
for your health,
74
215260
2000
vir jou gesondheid,
03:37
for your pocketbook,
75
217260
2000
vir jou beursie,
03:39
for the environment, for the animals:
76
219260
3000
vir die omgewing, vir die diere:
03:42
What's stopping you from giving weekday veg a shot?
77
222260
3000
Wat verhoed jou om weeksdag-groentjie uit te probeer?
03:45
After all, if all of us
78
225260
3000
As ons almal
03:48
ate half as much meat,
79
228260
2000
helfte soveel vleis geëet het
03:50
it would be like half of us
80
230260
2000
sou dit wees asof die helfte van ons
03:52
were vegetarians.
81
232260
2000
vegetariërs was.
03:54
Thank you.
82
234260
2000
Dankie.
03:56
(Applause)
83
236260
2000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7