A story of mixed emoticons | Rives

278,136 views ・ 2008-10-28

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

00:21
This means, "I'm smiling."
0
21330
3000
Hierdie beteken ek glimlag.
00:24
So does that.
1
24330
3000
Hierdie ook.
00:27
This means "mouse."
2
27330
2000
Hierdie beteken muis.
00:29
"Cat."
3
29330
2000
Kat.
00:32
Here we have a story.
4
32330
2000
Hier het ons ’n storie.
00:34
The start of the story, where this means guy,
5
34330
3000
Die begin van die storie, met hierdie: ’n man,
00:37
and that is a ponytail on a passer-by.
6
37330
5000
en dit: ’n poniestert op iemand wat verby loop.
00:44
Here's where it happens.
7
44330
3000
Hier is waar dit gebeur,
00:47
These are when.
8
47330
2000
en die: wanneer.
00:49
This is a cassette tape the girl puts into her cassette-tape player.
9
49330
3000
Dié: ’n kasset, wat die dame in haar kassetspeler sit.
00:52
She wears it every day.
10
52330
2000
Sy dra dit elke dag.
00:54
It's not considered vintage --
11
54330
1000
Dis nou nie juis vintage nie --
00:55
she just likes certain music to sound a certain way.
12
55330
2000
sy hou van sekere musiek met ’n sekere klank.
00:57
Look at her posture; it's remarkable.
13
57330
2000
Kyk na haar postuur, dis merkwaardig.
00:59
That's because she dances.
14
59330
2000
Dis omdat sy dans.
01:01
Now he, the guy, takes all of this in, figuring,
15
61330
2000
Hy, neem alles in, en dink:
01:03
"Honestly, geez, what are my chances?"
16
63330
4000
"Sjoe, rêrig, wat is my kans?"
01:07
(Laughter)
17
67330
1000
01:08
And he could say, "Oh my God!"
18
68330
3000
(Gelag)
En hy kan sê: "O, my genade!"
01:11
or "I heart you!"
19
71330
2000
of "Ek lief jou!"
01:13
"I'm laughing out loud."
20
73330
2000
"Ek lag ongeskik luid."
01:15
"I want to give you a hug."
21
75330
2000
"Ek wil jou 'n drukkie gee."
01:17
But he comes up with that, you know.
22
77330
2000
Hy kom egter op met, jy weet.
01:19
He tells her, "I'd like to hand-paint your portrait on a coffee mug."
23
79330
4000
Hy sê vir haar: "Ek wil jou portret op ’n koffeebeker verf..."
01:23
(Laughter)
24
83330
2000
(Gelag)
01:25
Put a crab inside it.
25
85330
2000
’n Krap binne-in sit...
01:27
Add some water.
26
87330
2000
Water byvoeg ...
01:29
Seven different salts.
27
89330
2000
Sewe soorte sout.
01:31
He means he's got this sudden notion to stand on dry land,
28
91330
3000
Hy bedoel hy't skielik die behoefte om op droë land te staan,
01:34
but just panhandle at the ocean.
29
94330
2000
maar steeds te bedel by die see.
01:36
He says, "You look like a mermaid, but you walk like a waltz."
30
96330
6000
Hy sê: "Jy lyk soos ’n meermin maar stap soos ’n wals."
01:42
And the girl goes, "Wha'?"
31
102330
4000
En sy sê: "Wat?"
01:47
So, the guy replies, "Yeah, I know, I know.
32
107330
2000
So hy antwoord: "Ja, ek weet, ek weet.
01:49
I think my heartbeat might be the Morse code for inappropriate.
33
109330
3000
Ek dink my hartklop mag Morsekode wees vir 'onvanpas'.
01:52
At least, that's how it seems.
34
112330
2000
Dis ten minste hoe dit lyk.
01:54
I'm like a junior varsity cheerleader sometimes --
35
114330
4000
Soms is ek soos ’n rasieleier op skool --
01:58
for swearing, awkward silences, and very simple rhyme schemes.
36
118330
5000
vir vloek, ongemaklike stiltes en eenvoudige paarrym.
02:03
Right now, talking to you, I'm not even really a guy.
37
123330
5000
Nou, terwyl ek met jou praat, is ek nie ’n ou nie maar 'n sot.
02:08
I'm a monkey --
38
128330
2000
Ek's ’n apie --
02:10
(Laughter) --
39
130330
1000
(Gelag) --
02:11
blowing kisses
40
131330
2000
wat soene blaas
02:13
at a butterfly.
41
133330
2000
vir ’n skoenlapper.
02:15
But I'm still suggesting you and I should meet.
42
135330
3000
Ek stel steeds voor dat ons ontmoet.
02:18
First, soon, and then a lot.
43
138330
5000
Eers, gou en dan sommer baie.
02:23
I'm thinking the southwest corner of 5th and 42nd at noon tomorrow,
44
143330
4000
Ek dink die suid-westelike hoek van 5de en 42ste twaalfuur môre,
02:27
but I'll stay until you show up, ponytail or not.
45
147330
4000
maar ek sal wag tot jy opdaag, poniestert of te not ...
02:31
Hell, ponytail alone.
46
151330
2000
Gits, poniestert alleen.
02:33
I don't know what else to tell you.
47
153330
2000
Ek weet nie wat nog om vir jou te sê nie.
02:35
I got a pencil you can borrow.
48
155330
2000
Jy kan my potlood leen.
02:37
You can put it in your phone."
49
157330
3000
Jy kan dit op jou foon spaar."
02:40
But the girl does not budge, does not smile, does not frown.
50
160330
8000
Maar die meisie reageer nie, sy glimlag of frons nie.
02:48
She just says, "No thank you."
51
168330
4000
Sy sê net: "Nee dankie."
02:52
You know?
52
172330
2000
Jy weet?
02:56
[ "i don't need 2 write it down." ]
53
176330
6000
[ "ek hoef dit nie neer te skryf nie!" ]
03:02
(Applause)
54
182330
10000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7