Learn to read Chinese ... with ease! | ShaoLan

3,273,241 views ・ 2013-05-07

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

00:00
Translator: Joseph Geni Reviewer: Morton Bast
0
0
7000
Reviewer: Ingrid Lezar
00:12
Growing up in Taiwan
1
12754
2056
Ek't in Taiwan grootgeword
00:14
as the daughter of a calligrapher,
2
14810
1612
as die dogter van ’n kalligraaf.
00:16
one of my most treasured memories
3
16422
2368
Een van my kosbaarste herinneringe
00:18
was my mother showing me the beauty, the shape
4
18790
3093
was toe my ma vir my die skoonheid
00:21
and the form of Chinese characters.
5
21883
2633
en vorm van Sjinese karakters gewys het.
00:24
Ever since then, I was fascinated
6
24516
2507
Van toe af is ek
00:27
by this incredible language.
7
27023
2662
deur dié ongelooflike taal geboei.
00:29
But to an outsider, it seems to be
8
29685
2735
Maar vir ’n buitestander lyk dit
00:32
as impenetrable as the Great Wall of China.
9
32420
3509
so ondeurdringbaar soos die Groot Sjinese Muur.
00:35
Over the past few years, I've been wondering
10
35929
2375
Oor die afgelope paar jaar het ek gewonder
00:38
if I can break down this wall,
11
38304
2052
of ek hierdie muur kan afbreek,
00:40
so anyone who wants to understand and appreciate
12
40356
2594
sodat enigiemand wat die skoonheid van dié gesofistikeerde taal
00:42
the beauty of this sophisticated language could do so.
13
42950
3908
wil verstaan en waardeer, dit kan doen.
00:46
I started thinking about how a new, fast method
14
46858
4312
Ek't begin dink hoe ’n nuwe, vinnige manier
00:51
of learning Chinese might be useful.
15
51170
2848
om Sjinees te leer handig sou wees.
00:54
Since the age of five, I started to learn how to draw
16
54018
3986
Vandat ek vyf was, het ek begin leer hoe om
00:58
every single stroke for each character
17
58004
3005
elke liewe streep vir elke karakter
01:01
in the correct sequence.
18
61009
2544
in die korrekte volgorde te teken.
01:03
I learned new characters every day
19
63553
2057
Ek't 15 jaar lank
01:05
during the course of the next 15 years.
20
65610
2727
elke dag nuwe karakters geleer.
01:08
Since we only have five minutes,
21
68337
2120
Aangesien ons net vyf minute het,
01:10
it's better that we have a fast and simpler way.
22
70457
3635
is dit beter dat ons ’n vinnig en makliker manier het.
01:14
A Chinese scholar would understand 20,000 characters.
23
74092
3525
’n Sjinese leerling sou 20 000 karakters verstaan.
01:17
You only need 1,000 to understand the basic literacy.
24
77617
5112
Jy't net 1000 nodig om basies geletterd te wees.
01:22
The top 200 will allow you to comprehend
25
82729
4016
Die top 200 sal jou 40 persent
01:26
40 percent of basic literature --
26
86745
2896
van basiese literatuur laat verstaan --
01:29
enough to read road signs, restaurant menus,
27
89641
2876
genoeg om padtekens en spyskaarte te lees,
01:32
to understand the basic idea of the web pages
28
92517
3004
om die basiese idee van webblaaie
01:35
or the newspapers.
29
95521
1939
of koerante te verstaan.
01:37
Today I'm going to start with eight
30
97460
2199
Vandag gaan ek met agt begin
01:39
to show you how the method works.
31
99659
1892
om julle te wys hoe die metode werk.
01:41
You are ready?
32
101551
1921
Is julle gereed?
01:43
Open your mouth as wide as possible
33
103472
2683
Maak jou mond so wyd soos moontlik oop
01:46
until it's square.
34
106155
2046
totdat dit vierkantig is.
01:48
You get a mouth.
35
108201
2682
Jy kry ’n mond.
01:50
This is a person going for a walk.
36
110883
3088
Dis is ’n persoon wat gaan stap.
01:53
Person.
37
113971
3131
Persoon.
01:57
If the shape of the fire is a person
38
117102
2709
As die vorm van die vuur ’n persoon is,
01:59
with two arms on both sides,
39
119811
2270
met arms aan beide kante,
02:02
as if she was yelling frantically,
40
122081
2170
as of sy verwoed gil:
02:04
"Help! I'm on fire!" --
41
124251
3553
"Help! Ek's aan die brand!" --
02:07
This symbol actually is originally from the shape of the flame,
42
127804
4167
Hierdie simbool is werklik oorspronklik van die vorm van vlamme,
02:11
but I like to think that way. Whichever works for you.
43
131971
3813
maar ek hou daarvan om so te dink. Wat ook al vir jou werk.
02:15
This is a tree.
44
135784
2259
Dis ’n boom.
02:18
Tree.
45
138043
2098
Boom.
02:20
This is a mountain.
46
140141
4425
Dis ’n berg.
02:24
The sun.
47
144566
2601
Die son.
02:29
The moon.
48
149458
4654
Die maan.
02:34
The symbol of the door
49
154112
1975
Die simbool vir deur
02:36
looks like a pair of saloon doors in the wild west.
50
156087
5706
lyk soos ’n paar kroeg deure in die Wilde Weste.
02:41
I call these eight characters radicals.
51
161793
3738
Ek noem hierdie agt karakters radikale.
02:45
They are the building blocks
52
165531
1766
Hulle is die boustene
02:47
for you to create lots more characters.
53
167297
4130
vir jou om baie meer karakters te maak.
02:51
A person.
54
171427
1738
’n Persoon.
02:53
If someone walks behind, that is "to follow."
55
173165
4268
As iemand agterna loop, is dit "om te volg."
02:57
As the old saying goes,
56
177433
2128
Soos die gesegde lui:
02:59
two is company, three is a crowd.
57
179561
3726
twee is ’n paar, drie onpaar.
03:03
If a person stretched their arms wide,
58
183287
2915
As ’n persoon hul arms wyd uitstrek,
03:06
this person is saying, "It was this big."
59
186202
4647
sê hierdie persoon: "Dit was só groot."
03:10
The person inside the mouth, the person is trapped.
60
190849
3848
Die persoon binne die mond, die persoon is vasgevang.
03:14
He's a prisoner, just like Jonah inside the whale.
61
194697
5846
Hy is ’n gevangene, net soos Jona in die walvis.
03:20
One tree is a tree. Two trees together, we have the woods.
62
200543
3494
Een boom is ’n boom. Twee bome saam is ’n bos.
03:24
Three trees together, we create the forest.
63
204037
3556
Drie bome saam skep ’n woud.
03:27
Put a plank underneath the tree, we have the foundation.
64
207593
4072
Sit ’n plank onder die boom, dan kry ons die fondasie.
03:31
Put a mouth on the top of the tree, that's "idiot." (Laughter)
65
211665
4135
Sit ’n mond bo-op die boom: dis idioot. (Gelag)
03:35
Easy to remember,
66
215800
2081
Maklik om te onthou,
03:37
since a talking tree is pretty idiotic.
67
217881
4942
aangesien ’n pratende boom nogal idioties is.
03:42
Remember fire?
68
222823
2042
Onthou julle nog vuur?
03:44
Two fires together, I get really hot.
69
224865
2661
Twee vure saam: ek kry baie warm.
03:47
Three fires together, that's a lot of flames.
70
227526
2859
Drie vure saam, dis baie vlamme.
03:50
Set the fire underneath the two trees, it's burning.
71
230385
4601
Sit die vuur onder die twee bome: dit brand.
03:54
For us, the sun is the source of prosperity.
72
234986
3092
Vir ons is die son ’n bron van voorspoed.
03:58
Two suns together, prosperous.
73
238078
2179
Twee sonne saam: voorspoedig.
04:00
Three together, that's sparkles.
74
240257
2358
Drie saam: dis skitter.
04:02
Put the sun and the moon shining together,
75
242615
2021
Die son en die maan skyn saam:
04:04
it's brightness.
76
244636
1308
dis helderheid.
04:05
It also means tomorrow, after a day and a night.
77
245944
4225
Dit beteken ook môre, na ’n dag en ’n nag.
04:10
The sun is coming up above the horizon. Sunrise.
78
250169
4483
Die son kom op oor die horison. Sonsopkoms.
04:14
A door. Put a plank inside the door,
79
254652
3103
’n Deur. Sit ’n plank in die deur:
04:17
it's a door bolt.
80
257755
2057
dis ’n deurgrendel.
04:19
Put a mouth inside the door, asking questions.
81
259812
2964
Sit ’n mond in die deur: vra vrae.
04:22
Knock knock. Is anyone home?
82
262776
3331
Klop-klop. Is enigiemand tuis?
04:26
This person is sneaking out of a door,
83
266107
2888
Die persoon sluip by die deur uit,
04:28
escaping, evading.
84
268995
2832
hy ontsnap, vermy.
04:31
On the left, we have a woman.
85
271827
2153
Aan die linkerkant het ons ’n vrou.
04:33
Two women together, they have an argument.
86
273980
2162
Twee vroue saam, hulle het rusie.
04:36
(Laughter)
87
276142
2133
(Gelag)
04:38
Three women together, be careful, it's adultery.
88
278275
6518
Drie vroue saam, wees versigtig, dis egbreuk.
04:44
So we have gone through almost 30 characters.
89
284793
3509
So ons is amper deur 30 karakters.
04:48
By using this method, the first eight radicals
90
288302
3337
Met hierdie metode sal die eerste agt radikale
04:51
will allow you to build 32.
91
291639
2001
jou toelaat om 32 te bou.
04:53
The next group of eight characters
92
293640
1763
Die volgende groep van agt karakters
04:55
will build an extra 32.
93
295403
2192
sal ’n nog 32 bou.
04:57
So with very little effort,
94
297595
2302
So met baie min moeite
04:59
you will be able to learn a couple hundred characters,
95
299897
2266
sal jy ’n paar honderd karakters kan leer,
05:02
which is the same as a Chinese eight-year-old.
96
302163
2552
net so baie soos ’n Sjinese agtjarige ken.
05:04
So after we know the characters, we start building phrases.
97
304715
3547
Sodra ons die karakters ken, begin ons frases bou.
05:08
For example, the mountain and the fire together,
98
308262
2697
Byvoorbeeld, die berg en die vuur saam,
05:10
we have fire mountain. It's a volcano.
99
310959
2928
gee ons vuurberg. Dis ’n vulkaan.
05:13
We know Japan is the land of the rising sun.
100
313887
3320
Ons weet dat Japan die land van die opkomende son is.
05:17
This is a sun placed with the origin,
101
317207
3418
Hierdie is ’n son geplaas met die oorsprong,
05:20
because Japan lies to the east of China.
102
320625
3127
omdat Japan oos van Sjina lê.
05:23
So a sun, origin together, we build Japan.
103
323752
3890
So met son en oorsprong saam maak ons Japan.
05:27
A person behind Japan, what do we get?
104
327642
2958
’n Persoon agter Japan; wat kry ons?
05:30
A Japanese person.
105
330600
3102
’n Japanese persoon.
05:33
The character on the left is two mountains
106
333702
2801
Die karakter links is twee berge
05:36
stacked on top of each other.
107
336503
2107
wat opmekaar gestapel is.
05:38
In ancient China, that means in exile,
108
338610
3217
In Antieke Sjina beteken dit verbanning,
05:41
because Chinese emperors, they put their political enemies
109
341827
2438
omdat die Sjinese keisers hul politiese vyande
05:44
in exile beyond mountains.
110
344265
2371
verban oor berge.
05:46
Nowadays, exile has turned into getting out.
111
346636
5011
Deesdae het verbanning verander na uitgaan.
05:51
A mouth which tells you where to get out
112
351647
2571
’n Mond wat vir jou sê waar om uit te gaan
05:54
is an exit.
113
354218
1928
is ’n uitgang.
05:56
This is a slide to remind me that I should stop talking
114
356146
3641
Hierdie is ’n skyfie wat my herinner dat ek moet ophou praat
05:59
and get off of the stage. Thank you.
115
359787
1883
en die verhoog verlaat. Dankie.
06:01
(Applause)
116
361670
3969
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7