Chimamanda Ngozi Adichie: The danger of a single story | TED

13,179,441 views ・ 2009-10-07

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Ingrid Lezar Reviewer: Christo Crafford
00:12
I'm a storyteller.
0
12160
1976
Ek is ’n storieverteller.
00:14
And I would like to tell you a few personal stories
1
14160
2976
Ek wil julle ’n paar persoonlike stories vertel
00:17
about what I like to call "the danger of the single story."
2
17160
4976
oor "die gevaar van die enkele storie".
00:22
I grew up on a university campus in eastern Nigeria.
3
22906
3230
Ek't op ’n universiteitskampus in oos-Nigerië grootgeword.
00:26
My mother says that I started reading at the age of two,
4
26318
3309
My ma sê ek't op twee begin lees,
00:29
although I think four is probably close to the truth.
5
29651
3016
alhoewel ek dink vier nader aan die waarheid is.
00:33
So I was an early reader,
6
33913
1811
So ek was ’n vroeë leser
00:35
and what I read were British and American children's books.
7
35748
3388
en ek't Britse en Amerikaanse kinderboeke gelees.
00:39
I was also an early writer,
8
39866
2270
Ek was ook ’n vroeë skrywer.
00:42
and when I began to write, at about the age of seven,
9
42160
3976
Toe ek begin skryf, op omtrent sewe,
00:46
stories in pencil with crayon illustrations
10
46160
2048
stories in potlood met krytillustrasies,
00:48
that my poor mother was obligated to read,
11
48232
3532
wat my arme ma móés lees,
00:51
I wrote exactly the kinds of stories I was reading:
12
51788
3568
skryf ek presies die tipe stories wat ek gelees het:
00:55
All my characters were white and blue-eyed,
13
55380
4756
Al my karakters was wit met blou oë,
01:00
they played in the snow,
14
60160
2307
hulle't in die sneeu gespeel,
01:02
they ate apples,
15
62491
2087
hulle't appels geëet
01:04
(Laughter)
16
64602
1397
(Gelag)
01:06
and they talked a lot about the weather,
17
66173
2011
en hulle't baie oor die weer gepraat,
01:08
how lovely it was that the sun had come out.
18
68208
2128
hoe lieflik dit was, dat die son uitgekom het.
01:10
(Laughter)
19
70569
1964
(Gelag)
01:12
Now, this despite the fact that I lived in Nigeria.
20
72557
3134
Ondanks die feit dat ek in Nigerië gewoon het.
01:15
I had never been outside Nigeria.
21
75715
1778
Ek was toe nog nooit buite Nigerië nie.
01:19
We didn't have snow, we ate mangoes,
22
79303
3261
Ons't niks sneeu gehad nie,
ons het mangoes geëet,
01:22
and we never talked about the weather,
23
82588
1848
en ons't nooit oor die weer gepraat nie,
01:24
because there was no need to.
24
84460
1676
want dit was onnodig.
01:26
My characters also drank a lot of ginger beer,
25
86429
2707
My karakters het ook baie gemmerbier gedrink,
01:29
because the characters in the British books I read
26
89160
2381
want die karakters in die Britse boeke het gemmerbier gedrink.
01:31
drank ginger beer.
27
91565
1571
01:33
Never mind that I had no idea what ginger beer was.
28
93461
2675
Ongeag dat ek g'n benul van gemmerbier gehad het nie.
01:36
(Laughter)
29
96160
1531
(Gelag)
01:37
And for many years afterwards,
30
97715
1450
En vir baie jare daarna
01:39
I would have a desperate desire to taste ginger beer.
31
99189
2947
sou ek ’n brandende begeerte hê om gemmerbier te proe.
01:42
But that is another story.
32
102636
1500
Maar dis ’n ander storie.
01:44
What this demonstrates, I think,
33
104160
2483
Wat hierdie wys, dink ek,
01:46
is how impressionable and vulnerable we are
34
106667
2854
is hoe ontvanklik en vatbaar ons is
01:49
in the face of a story,
35
109545
1591
met ’n storie voor oë,
01:51
particularly as children.
36
111160
1385
veral as kinders.
01:53
Because all I had read were books in which characters were foreign,
37
113799
3770
Omdat ek nét boeke gelees het waarin karakters anders was,
01:57
I had become convinced that books
38
117593
2119
was ek oortuig
01:59
by their very nature had to have foreigners in them
39
119736
3170
dat boeke vanselfsprekend vreemdelinge moes in hê
02:02
and had to be about things with which I could not personally identify.
40
122930
3719
en oor dinge moes gaan waarmee ek nie kon identifiseer nie.
02:07
Now, things changed when I discovered African books.
41
127760
2619
Dinge het verander toe ek Afrikaboeke ontdek het.
02:11
There weren't many of them available,
42
131160
1976
Daar was nie veel beskikbaar nie
en hulle was nie so verkrygbaar soos die buitelandse boeke nie.
02:13
and they weren't quite as easy to find as the foreign books.
43
133160
2869
Maar dank skrywers soos Chinua Achebe en Camara Laye,
02:16
But because of writers like Chinua Achebe and Camara Laye,
44
136053
3083
02:19
I went through a mental shift in my perception of literature.
45
139160
3976
het ek ’n sielsverskuiwing in my begrip van letterkunde beleef.
02:23
I realized that people like me,
46
143160
2214
Ek het besef dat mense soos ek,
02:25
girls with skin the color of chocolate,
47
145398
2007
meisies met vel die kleur van sjokolade,
02:27
whose kinky hair could not form ponytails,
48
147429
3262
wat se kroes hare nie kon poniesterte maak nie,
02:30
could also exist in literature.
49
150715
1810
ook in literatuur kon bestaan.
02:32
I started to write about things I recognized.
50
152842
3294
Ek't oor vertroude dinge begin skryf.
02:36
Now, I loved those American and British books I read.
51
156897
3239
Ek was wel versot op die Amerikaanse en Britse boeke.
02:40
They stirred my imagination. They opened up new worlds for me.
52
160160
3976
Hulle't my verbeelding aangegryp, vir my nuwe wêrelde oopgemaak.
02:44
But the unintended consequence
53
164160
1976
Maar die gevolg was per abuis
02:46
was that I did not know that people like me
54
166160
2048
dat ek nie geweet het mense soos ek
02:48
could exist in literature.
55
168232
1426
kon in literatuur bestaan nie.
02:50
So what the discovery of African writers did for me was this:
56
170611
3525
So die ontdekking van Afrikaskrywers
02:54
It saved me from having a single story of what books are.
57
174160
3877
het my gered van 'n enkele storie hê oor wat boeke in wese is.
02:59
I come from a conventional, middle-class Nigerian family.
58
179160
2976
Ek was uit ’n gewone, middelklas Nigeriese gesin.
03:02
My father was a professor.
59
182160
1976
My pa was ’n professor.
03:04
My mother was an administrator.
60
184545
1683
My ma was ’n administratiewe beampte.
03:07
And so we had, as was the norm,
61
187529
2802
En, soos die norm was,
03:10
live-in domestic help, who would often come from nearby rural villages.
62
190355
4349
het ons inwoon-huishulpe gehad, wat van nabye dorpies af gekom het.
03:15
So, the year I turned eight, we got a new house boy.
63
195342
3286
Die jaar wat ek agt geword het, het ons ’n nuwe huisknaap gekry.
03:19
His name was Fide.
64
199262
1254
Sy naam was Fide.
03:21
The only thing my mother told us about him was that his family was very poor.
65
201818
4301
My ma het ons net een ding oor hom vertel: sy familie was baie arm.
03:27
My mother sent yams and rice, and our old clothes, to his family.
66
207160
4976
My ma het jamswortels en rys en ons ou klere na sy familie toe gestuur.
03:32
And when I didn't finish my dinner, my mother would say,
67
212160
2620
As ek nie my aandete opgeëet het nie, sou sy sê:
03:34
"Finish your food! Don't you know? People like Fide's family have nothing."
68
214804
4332
"Eet jou kos! Weet jy dan nie? Mense soos Fide se familie het niks nie."
03:39
So I felt enormous pity for Fide's family.
69
219160
3976
So ek was baie jammer vir Fide se familie.
03:43
Then one Saturday, we went to his village to visit,
70
223736
2897
Toe een Saterdag gaan ons na sy dorpie op besoek,
03:46
and his mother showed us a beautifully patterned basket
71
226657
3479
en sy ma wys vir ons ’n pragtige gepatroonde mandjie
03:50
made of dyed raffia that his brother had made.
72
230160
2976
gemaak van gekleurde raffia, wat sy broer gemaak het.
03:53
I was startled.
73
233160
1976
Ek was verbaas.
03:55
It had not occurred to me that anybody in his family
74
235160
2976
Ek't nie besef dat iemand in sy familie
03:58
could actually make something.
75
238160
2976
sowaar iets kon máák nie.
04:01
All I had heard about them was how poor they were,
76
241160
2976
Al wat ek van hulle gehoor het, was hoe arm hulle was,
04:04
so that it had become impossible for me to see them as anything else but poor.
77
244160
4467
sodat dit vir my onmoontlik geword het om hulle as enigiets buiten arm te sien.
04:09
Their poverty was my single story of them.
78
249303
2371
Hulle armoede was my enkele storie oor hulle.
04:13
Years later, I thought about this when I left Nigeria
79
253160
2524
Ek't later hieroor gedink toe ek weg is uit Nigerië
04:15
to go to university in the United States.
80
255708
2682
om universiteit toe te gaan in die VSA.
04:18
I was 19.
81
258501
1333
Ek was 19.
04:20
My American roommate was shocked by me.
82
260581
2777
My Amerikaanse kamermaat is deur my geskok.
04:24
She asked where I had learned to speak English so well,
83
264160
3586
Sy't my gevra waar ek so goed Engels leer praat het
04:27
and was confused when I said that Nigeria
84
267770
2088
en was verward toe ek sê
04:29
happened to have English as its official language.
85
269882
2714
dat Engels toevallig genoeg die amptelike taal van Nigerië is.
04:33
She asked if she could listen to what she called my "tribal music,"
86
273913
4223
Sy't gevra om na my "tribal music" te luister
04:38
and was consequently very disappointed
87
278160
1976
en was gevolglik baie teleurgesteld
04:40
when I produced my tape of Mariah Carey.
88
280160
1976
toe ek my Mariah Carey-kasset uithaal.
04:42
(Laughter)
89
282160
2976
(Gelag)
04:45
She assumed that I did not know how to use a stove.
90
285160
3693
Sy't aangeneem dat ek nie weet hoe om ’n stoof te gebruik nie.
04:49
What struck me was this:
91
289942
1256
Dít het my getref:
04:51
She had felt sorry for me even before she saw me.
92
291222
3075
Sy't my al bejammer nog voor sy my gesien het.
04:54
Her default position toward me, as an African,
93
294688
3448
Haar verstekposisie teenoor my, as ’n Afrikaan,
04:58
was a kind of patronizing, well-meaning pity.
94
298160
3036
was ’n soort neerbuigende, goed-bedoelde jammerhartigheid.
05:02
My roommate had a single story of Africa:
95
302160
3496
My kamermaat het ’n enkele Afrikastorie gehad:
05:05
a single story of catastrophe.
96
305783
2354
’n enkele storie oor katastrofe.
05:08
In this single story,
97
308572
1286
In dié enkele storie
05:09
there was no possibility of Africans being similar to her in any way,
98
309882
4254
kon Afrikane geensins soos sy wees nie,
05:14
no possibility of feelings more complex than pity,
99
314160
2976
was daar geen gevoelens meer kompleks as bejammering nie
05:17
no possibility of a connection as human equals.
100
317160
3976
en geen moontlikheid van ’n verbinding as gelyke mense nie.
05:21
I must say that before I went to the U.S.,
101
321160
2123
Voor ek VSA toe is,
05:23
I didn't consciously identify as African.
102
323307
2281
het ek nie bewustelik geïdentifiseer as ’n Afrikaan nie.
05:26
But in the U.S., whenever Africa came up, people turned to me.
103
326160
2976
Maar as Afrika ter sprake was, het almal na my gekyk.
05:29
Never mind that I knew nothing about places like Namibia.
104
329160
2746
Ondanks dat ek niks geweet het oor plekke soos Namibië nie.
05:33
But I did come to embrace this new identity,
105
333160
2096
Ek't op die ou end dié nuwe identiteit aangeneem,
05:35
and in many ways I think of myself now as African.
106
335280
2856
en op baie maniere dink ek nou aan myself as Afrikaan.
05:38
Although I still get quite irritable when Africa is referred to as a country,
107
338160
3976
Dit ontstem my wel steeds wanneer Afrika as ’n land beskou word,
05:42
the most recent example being my otherwise wonderful flight
108
342160
3976
die mees onlangse voorbeeld was op my andersins wonderlike vlug,
05:46
from Lagos two days ago,
109
346160
1285
vanaf Lagos twee dae gelede,
05:47
in which there was an announcement on the Virgin flight
110
347469
2882
met die Virgin-aankondiging oor hulle liefdadigheidswerk
05:50
about the charity work in "India, Africa and other countries."
111
350375
4761
in "Indië, Afrika en ander lande".
05:55
(Laughter)
112
355160
1317
(Gelag)
05:56
So, after I had spent some years in the U.S. as an African,
113
356636
3500
So na ek ’n paar jaar in die VSA as ’n Afrikaan spandeer het,
06:00
I began to understand my roommate's response to me.
114
360160
3174
het ek my kamermaat se reaksie teenoor my begin verstaan.
06:04
If I had not grown up in Nigeria,
115
364160
2025
As ek nie in Nigerië grootgeword het nie,
06:06
and if all I knew about Africa were from popular images,
116
366209
3141
en as my Afrikakennis uit alledaagse beelde gekom het,
06:09
I too would think that Africa was a place of beautiful landscapes,
117
369374
5172
sou ek ook dink
dat Afrika ’n plek van pragtige landskappe, mooi diere,
06:14
beautiful animals,
118
374570
1566
06:16
and incomprehensible people,
119
376160
1976
en onverstaanbare mense is,
06:18
fighting senseless wars, dying of poverty and AIDS,
120
378160
3631
aan't oorlogvoer, sterwend van armoede of VIGS,
06:21
unable to speak for themselves
121
381815
2321
nie in staat daartoe om vir hulleself te praat nie
06:24
and waiting to be saved by a kind, white foreigner.
122
384160
4155
en wagtend om verlossing deur ’n gawe, wit vreemdeling.
06:29
I would see Africans in the same way that I,
123
389088
2169
Ek sou Afrikane sien net soos ek, as kind,
06:31
as a child, had seen Fide's family.
124
391281
2703
Fide se familie gesien het.
06:35
This single story of Africa ultimately comes, I think, from Western literature.
125
395160
3976
Dié enkele storie oor Afrika kom uit Westerse literatuur.
06:39
Now, here is a quote from the writing of a London merchant called John Lok,
126
399160
4976
Hier's ’n aanhaling uit die skrywe van ’n Londonse handelaar, John Lok,
06:44
who sailed to west Africa in 1561
127
404160
2976
wat in 1561 na Wes-Afrika geseil het
06:47
and kept a fascinating account of his voyage.
128
407160
3663
en ’n boeiende reisverslag gehou het.
06:52
After referring to the black Africans as "beasts who have no houses,"
129
412363
3773
Nadat hy na die swart Afrikane as "gediertes sonder huise," verwys,
06:56
he writes, "They are also people without heads,
130
416160
3976
skryf hy: "Hulle is mense sonder koppe,
07:00
having their mouth and eyes in their breasts."
131
420160
3968
met hul monde en oë in hulle borste."
07:05
Now, I've laughed every time I've read this.
132
425160
2096
Ek lag elke keer wat ek dit lees.
07:07
And one must admire the imagination of John Lok.
133
427280
3380
En ’n mens moet sy verbeelding bewonder.
07:11
But what is important about his writing
134
431533
1866
Maar belangrik
is dat sy skryfwerk
07:13
is that it represents the beginning
135
433423
1713
die begin van ’n verteltradisie van Afrikastories in die Weste verteenwoordig:
07:15
of a tradition of telling African stories in the West:
136
435160
2976
07:18
A tradition of Sub-Saharan Africa as a place of negatives,
137
438160
3367
’n Tradisie van sub-Sahara-Afrika as ’n plek van negatiewes,
07:21
of difference, of darkness,
138
441639
2155
van andersheid, van donkerte,
07:23
of people who, in the words of the wonderful poet Rudyard Kipling,
139
443818
5318
van mense wat, in die woorde van die wonderlike digter, Rudyard Kipling,
07:29
are "half devil, half child."
140
449160
1941
"halfduiwel, halfkind" is.
07:32
And so, I began to realize that my American roommate
141
452371
2765
En so't ek begin besef dat my Amerikaanse kamermaat
07:35
must have throughout her life
142
455160
1976
haar hele lewe lank
07:37
seen and heard different versions of this single story,
143
457160
3976
verskillende weergawes van hierdie enkele storie moes gesien en gehoor het.
07:41
as had a professor,
144
461160
1976
So ook ’n professor, wat op ’n keer vir my gesê het
07:43
who once told me that my novel was not "authentically African."
145
463160
3766
dat my roman nie "eg aan Afrika" is nie.
07:48
Now, I was quite willing to contend
146
468029
1691
Ek was bereid om aan te voer
07:49
that there were a number of things wrong with the novel,
147
469744
3095
dat daar heelwat dinge met die roman verkeerd was,
07:52
that it had failed in a number of places,
148
472863
3273
dat dit op vele punte misluk het,
07:56
but I had not quite imagined that it had failed
149
476160
2239
maar ek het nie kon droom
07:58
at achieving something called African authenticity.
150
478423
2713
dat dit die kastige "eg aan Afrika" paal nie gehaal het nie.
08:01
In fact, I did not know what African authenticity was.
151
481160
3706
Ek het inderwaarheid nie geweet wat Afrika-egtheid was nie.
08:06
The professor told me that my characters were too much like him,
152
486160
4396
Die professor het my meegedeel dat my karakters te veel soos hy was,
08:10
an educated and middle-class man.
153
490580
1976
’n opgevoede, middelklas man.
08:12
My characters drove cars.
154
492580
2102
My karakters het motors bestuur.
08:14
They were not starving.
155
494706
2430
Hulle't nie van honger vergaan nie.
08:17
Therefore they were not authentically African.
156
497160
2927
Gevolglik was hulle nie eg aan Afrika nie.
08:21
But I must quickly add that I too am just as guilty
157
501160
2976
Maar ek moet byvoeg
dat ek net so skuldig is aan die enkele storie kwessie.
08:24
in the question of the single story.
158
504160
2070
08:27
A few years ago, I visited Mexico from the U.S.
159
507160
2991
Ek't ’n paar jaar gelede Meksiko besoek uit die VSA.
08:31
The political climate in the U.S. at the time was tense,
160
511160
2667
Die politieke klimaat in die VSA was gespanne,
08:33
and there were debates going on about immigration.
161
513851
3285
en debatte oor immigrasie het geheers.
08:37
And, as often happens in America,
162
517160
1976
En, soos dit baie in Amerika gebeur,
08:39
immigration became synonymous with Mexicans.
163
519160
2976
het immigrasie sinoniem met Meksikane geword.
08:42
There were endless stories of Mexicans
164
522858
1933
Daar was eindelose stories oor Meksikane
08:44
as people who were fleecing the healthcare system,
165
524815
3321
wat die gesondheidstelsel kaal uittrek,
08:48
sneaking across the border,
166
528160
1976
oor die grens sluip,
08:50
being arrested at the border, that sort of thing.
167
530160
2465
by die grens gearresteer word, daai soort ding.
08:54
I remember walking around on my first day in Guadalajara,
168
534323
3813
Ek't op my eerste dag in Guadalajara rondgeloop,
08:58
watching the people going to work,
169
538160
1976
gekyk hoe die mense werk toe gaan,
09:00
rolling up tortillas in the marketplace,
170
540160
1976
by die markplein hulle tortillas oprol,
09:02
smoking, laughing.
171
542160
1973
aan't rook en lag.
09:05
I remember first feeling slight surprise.
172
545355
2781
Ek onthou dat ek eers effens verras was.
09:08
And then, I was overwhelmed with shame.
173
548160
2976
En toe was ek van skaamte oorkom.
09:11
I realized that I had been so immersed in the media coverage of Mexicans
174
551501
4635
Ek't besef dat ek so verdiep was in die mediadekking oor Meksikane
09:16
that they had become one thing in my mind,
175
556160
2000
dat hulle een ding in my kop geword het:
09:18
the abject immigrant.
176
558184
1825
die ellendige immigrant.
09:20
I had bought into the single story of Mexicans
177
560929
2422
Ek't geval vir die enkele storie oor Meksikane
09:23
and I could not have been more ashamed of myself.
178
563375
2507
en ek kon nie méér skaam kry nie.
09:26
So that is how to create a single story,
179
566231
2547
So dis hoe om ’n enkele storie te skep,
09:28
show a people as one thing,
180
568802
2334
’n volk te wys as een ding,
09:31
as only one thing,
181
571160
1976
slegs een ding,
09:33
over and over again,
182
573160
1976
oor en oor,
09:35
and that is what they become.
183
575160
1515
en dis wat hulle dan word.
09:37
It is impossible to talk about the single story
184
577953
2446
Dis onmoontlik om die enkele storie te bespreek,
09:40
without talking about power.
185
580423
1689
sonder om mag aan te raak.
09:43
There is a word, an Igbo word,
186
583656
1748
Daar's ’n Igbo woord,
09:45
that I think about whenever I think about the power structures of the world,
187
585428
3651
waaroor ek dink as ek oor die wêreld se magstrukture dink,
09:49
and it is "nkali."
188
589103
1190
en dis: "nkali."
09:50
It's a noun that loosely translates to "to be greater than another."
189
590492
4644
Dis ’n selfstandige naamword, losweg vertaal: "om groter as ’n ander te wees".
09:55
Like our economic and political worlds,
190
595714
2928
Soos ons ekonomiese en politieke wêrelde,
09:58
stories too are defined by the principle of nkali:
191
598666
4470
word stories ook bepaal deur die beginsel van nkali:
Hoe hulle vertel word, wie hulle vertel,
10:03
How they are told, who tells them,
192
603160
1976
10:05
when they're told, how many stories are told,
193
605160
3237
wanneer hulle vertel word, hoeveel vertel word,
10:08
are really dependent on power.
194
608421
2207
is alles regtig afhanklik van mag.
10:12
Power is the ability not just to tell the story of another person,
195
612160
3143
Mag is die vermoë om ’n ander se storie te vertel
10:15
but to make it the definitive story of that person.
196
615327
3809
én om dit die beslissende storie van dié persoon te maak.
10:19
The Palestinian poet Mourid Barghouti writes
197
619160
2096
Die Palestynse digter Mourid Barghouti skryf
10:21
that if you want to dispossess a people,
198
621280
2856
dat as jy ’n volk wil ontvreem,
10:24
the simplest way to do it is to tell their story
199
624160
2976
is die eenvoudigste manier
om hulle storie te begin vertel met "tweedens."
10:27
and to start with, "secondly."
200
627160
2230
10:30
Start the story with the arrows of the Native Americans,
201
630644
3898
Begin die storie met die Amerikaanse inboorlinge se pyle,
10:34
and not with the arrival of the British,
202
634566
2570
en nié met die Britte se aankoms nie,
10:37
and you have an entirely different story.
203
637160
2977
en dan het jy ’n heeltemal ander storie.
10:40
Start the story with the failure of the African state,
204
640161
4432
Begin met die mislukking van die Afrikastaat,
10:44
and not with the colonial creation of the African state,
205
644617
3519
en nié met die koloniale skepping van die Afrikastaat nie,
10:48
and you have an entirely different story.
206
648160
2742
en dan het jy ’n heeltemal ander storie.
10:52
I recently spoke at a university
207
652160
1976
Ek't onlangs by ’n universiteit gepraat
10:54
where a student told me that it was such a shame
208
654160
3785
waar ’n student vir my gesê het dat dit só jammer is
10:57
that Nigerian men were physical abusers
209
657969
3119
dat Nigeriese mans mishandelaars is,
11:01
like the father character in my novel.
210
661112
1944
soos die vaderfiguur in my roman.
11:04
I told him that I had just read a novel called "American Psycho" --
211
664160
3976
Ek't vir hom gesê dat ek pas die roman "American Psycho" gelees het --
11:08
(Laughter)
212
668160
1976
(Gelag)
11:10
-- and that it was such a shame
213
670160
1976
-- en dat dit só jammer is
11:12
that young Americans were serial murderers.
214
672160
2976
dat jong Amerikaners reeksmoordenaars is.
11:15
(Laughter)
215
675160
3976
(Gelag)
11:19
(Applause)
216
679160
5976
(Applous)
11:25
Now, obviously I said this in a fit of mild irritation.
217
685160
2976
Natuurlik het ek dit effens geïrriteerd gesê.
11:28
(Laughter)
218
688160
1976
(Gelag)
11:30
But it would never have occurred to me to think
219
690160
2191
Maar ek sou nooit kon dink
11:32
that just because I had read a novel in which a character was a serial killer
220
692375
3761
dat 'n reeksmoordenaar-karakter in 'n roman
11:36
that he was somehow representative of all Americans.
221
696160
3976
álle Amerikaners verteenwoordig nie.
11:40
This is not because I am a better person than that student,
222
700160
2976
Dis nie omdat ek ’n beter mens as daai student is nie,
11:43
but because of America's cultural and economic power,
223
703160
2976
maar eerder as gevolg van Amerika se kulturele en ekonomiese mag,
11:46
I had many stories of America.
224
706160
1976
dat ek baie stories oor Amerika het.
11:48
I had read Tyler and Updike and Steinbeck and Gaitskill.
225
708160
3976
Ek het al Tyler en Updike en Steinbeck en Gaitskill gelees.
11:52
I did not have a single story of America.
226
712160
2560
Ek't nie ’n enkele storie oor Amerika gehad nie.
11:55
When I learned, some years ago,
227
715831
1706
Toe ek gehoor het
11:57
that writers were expected to have had really unhappy childhoods
228
717561
4341
dat daar van skrywers verwag word om ongelukkige kinderjare te gehad het
12:01
to be successful,
229
721926
2210
om suksesvol te wees,
12:04
I began to think about how I could invent horrible things my parents had done to me.
230
724160
4000
het ek begin dink hoe ek aaklige goed wat my ouers my aangedoen het, kon opmaak.
12:08
(Laughter)
231
728184
1952
(Gelag)
12:10
But the truth is that I had a very happy childhood,
232
730160
3976
Maar om die waarheid te sê, het ek gelukkige kinderjare gehad,
vol lag en liefde, in ’n baie hegte gesin.
12:14
full of laughter and love, in a very close-knit family.
233
734160
2976
12:17
But I also had grandfathers who died in refugee camps.
234
737160
3211
Maar ek't ook oupas gehad wat in vlugtelingkampe dood is.
12:20
My cousin Polle died because he could not get adequate healthcare.
235
740910
4226
My nefie Polle is dood omdat hy nie voldoende gesondheidsorg kon kry nie.
12:25
One of my closest friends, Okoloma, died in a plane crash
236
745160
2976
Een van my beste maats, Okoloma, is dood in ’n vliegtuigongeluk
12:28
because our fire trucks did not have water.
237
748160
2976
omdat ons brandweerwaens nie water gehad het nie.
12:31
I grew up under repressive military governments
238
751160
2976
Ek't onder verdrukkende militêre regerings grootgeword
12:34
that devalued education,
239
754160
1976
wat opvoeding van waarde beroof het,
12:36
so that sometimes, my parents were not paid their salaries.
240
756160
2976
sodat my ouers soms nie hulle salarisse betaal is nie.
12:39
And so, as a child, I saw jam disappear from the breakfast table,
241
759160
3977
En so, as ’n kind, het ek gesien hoe konfyt van die ontbyttafel af verdwyn,
12:43
then margarine disappeared,
242
763161
2497
toe margarien,
12:45
then bread became too expensive,
243
765682
2454
toe het brood te duur geword,
12:48
then milk became rationed.
244
768160
1871
toe is melk op rantsoen gesit.
12:51
And most of all, a kind of normalized political fear
245
771160
3657
En meeste van alles, het ’n soort genormaliseerde politieke vrees
12:54
invaded our lives.
246
774841
1682
ons lewens binnegedring.
12:57
All of these stories make me who I am.
247
777983
2137
Al hierdie stories maak my wie ek is.
13:00
But to insist on only these negative stories
248
780617
3519
Maar om slegs op die negatiewe stories aan te dring,
13:04
is to flatten my experience
249
784160
2976
is om my ervaring af te plat
13:07
and to overlook the many other stories that formed me.
250
787160
3664
en baie van die stories wat my gevorm het, oor die hoof te sien.
13:11
The single story creates stereotypes,
251
791554
2582
Die enkele storie skep stereotipes,
13:14
and the problem with stereotypes is not that they are untrue,
252
794160
4976
en die probleem met stereotipes, is nie dat hulle onwaar is nie,
13:19
but that they are incomplete.
253
799160
1976
maar dat hulle onvolledig is.
13:21
They make one story become the only story.
254
801517
2603
Hulle maak een storie die enigste storie.
13:25
Of course, Africa is a continent full of catastrophes:
255
805160
2572
Ja, Afrika ís ’n vasteland vol katastrofes:
13:27
There are immense ones, such as the horrific rapes in Congo
256
807756
3380
Grotes, soos die skokkende verkragtings in Kongo
13:31
and depressing ones,
257
811160
1626
en ontmoedigendes,
13:32
such as the fact that 5,000 people apply for one job vacancy in Nigeria.
258
812810
4500
soos dat 5000 mense vir een vakante pos in Nigerië aansoek doen.
13:38
But there are other stories that are not about catastrophe,
259
818160
3563
Maar daar is onrampspoedige stories
13:41
and it is very important, it is just as important, to talk about them.
260
821747
3389
en dis nét so belangrik om hulle te noem.
13:45
I've always felt that it is impossible
261
825160
1976
Ek't nog altyd gedink dis onmoontlik
13:47
to engage properly with a place or a person
262
827160
2976
om ordentlik aan ’n plek of persoon mee te doen
13:50
without engaging with all of the stories of that place and that person.
263
830160
3976
sonder om in ál die stories van daardie plek of persoon te deel.
13:54
The consequence of the single story is this:
264
834160
3580
Die gevolg van die enkele storie
13:57
It robs people of dignity.
265
837764
1957
is dat dit mense van waardigheid beroof.
14:00
It makes our recognition of our equal humanity difficult.
266
840492
3644
Dit maak erkenning van ons gelyke menslikheid moeilik.
14:04
It emphasizes how we are different rather than how we are similar.
267
844160
4164
Dit beklemtoon ons verskille eerder as ons ooreenkomste.
14:09
So what if before my Mexican trip,
268
849160
2489
So wat as ek voor my Meksikaanse toer
14:11
I had followed the immigration debate from both sides,
269
851673
3463
albei kante van die immigrasiedebat gevolg het,
14:15
the U.S. and the Mexican?
270
855160
1976
die Amerikaanse en die Meksikaanse?
14:17
What if my mother had told us that Fide's family was poor
271
857160
3976
Wat as my ma vir ons gesê het
dat Fide se familie arm én hardwerkend is?
14:21
and hardworking?
272
861160
1976
14:23
What if we had an African television network
273
863160
2096
Wat as ons ’n Afrika-televisienetwerk gehad het
14:25
that broadcast diverse African stories all over the world?
274
865280
3856
wat uiteenlopende Afrikastories regoor die wêreld uitsaai?
14:29
What the Nigerian writer Chinua Achebe calls "a balance of stories."
275
869160
4331
Wat die Nigeriese skrywer Chinua Achebe "’n balans van stories" noem.
14:33
What if my roommate knew about my Nigerian publisher,
276
873515
3976
Wat as my kamermaat kon weet van my Nigeriese uitgewer,
14:37
Muhtar Bakare,
277
877515
1621
Muhtar Bakare,
’n merkwaardige man wat sy werk by ’n bank gelos het
14:39
a remarkable man who left his job in a bank
278
879160
2048
14:41
to follow his dream and start a publishing house?
279
881232
2905
om sy droom te volg en ’n uitgewery te begin?
14:44
Now, the conventional wisdom was that Nigerians don't read literature.
280
884161
3687
Die staande opvatting was dat Nigeriërs nie literatuur lees nie.
14:47
He disagreed.
281
887872
1254
Hy't verskil.
14:49
He felt that people who could read, would read,
282
889150
3086
Hy't gedink mense wat kon lees, sou lees,
14:52
if you made literature affordable and available to them.
283
892260
3876
mits literatuur bekostigbaar en beskikbaar was.
14:56
Shortly after he published my first novel,
284
896826
2310
Kort na hy my eerste roman uitgegee het,
14:59
I went to a TV station in Lagos to do an interview,
285
899160
2976
was ek by ’n TV-ateljee in Lagos vir ’n onderhoud,
15:02
and a woman who worked there as a messenger came up to me and said,
286
902160
3191
en ’n vrou wat as ’n bode daar gewerk het, het vir my kom sê:
15:05
"I really liked your novel. I didn't like the ending.
287
905375
2761
"Ek't baie van jou roman gehou, behalwe die einde.
15:08
Now, you must write a sequel, and this is what will happen ..."
288
908160
3239
"Jy moet nou ’n vervolgstuk skryf, en wat moet gebeur is ..."
15:11
(Laughter)
289
911423
2714
(Gelag)
15:14
And she went on to tell me what to write in the sequel.
290
914161
2976
En sy't toe vir my vertel wat om in die vervolgstuk te skryf.
15:17
I was not only charmed, I was very moved.
291
917724
2412
Ek was nie net bekoor nie, ek was ook diep geroer.
15:20
Here was a woman, part of the ordinary masses of Nigerians,
292
920160
2976
Hier was ’n vrou, soos baie gewone Nigeriërs,
15:23
who were not supposed to be readers.
293
923160
2003
wat nie veronderstel was om 'n leser te wees nie.
15:26
She had not only read the book,
294
926061
1624
Sy't nie net die boek gelees nie,
15:27
but she had taken ownership of it
295
927709
1809
sy't dit ook aangeneem
15:29
and felt justified in telling me what to write in the sequel.
296
929542
3103
en geregverdig gevoel in haar instruksies vir die vervolgstuk.
15:33
Now, what if my roommate knew about my friend Funmi Iyanda,
297
933740
3396
So wat as my kamermaat kon weet van my vriendin Funmi Iyanda,
15:37
a fearless woman who hosts a TV show in Lagos,
298
937160
2976
’n vreeslose Lagos TV-aanbieder,
15:40
and is determined to tell the stories that we prefer to forget?
299
940160
3000
vasberade om die stories wat ons verkies om te vergeet, te vertel?
15:43
What if my roommate knew about the heart procedure
300
943855
3281
Wat as my kamermaat kon weet
van die hartoperasie wat verlede week in ’n Lagos-hospitaal uitgevoer is?
15:47
that was performed in the Lagos hospital last week?
301
947160
2976
15:50
What if my roommate knew about contemporary Nigerian music,
302
950160
3976
Wat as sy kon weet
van hedendaagse Nigeriese musiek,
15:54
talented people singing in English and Pidgin,
303
954160
2976
talentvolle mense wat sing
in Engels en Pidgin en Igbo en Joroeba en Ijo,
15:57
and Igbo and Yoruba and Ijo,
304
957160
1976
15:59
mixing influences from Jay-Z to Fela
305
959160
3976
terwyl hulle invloede van Jay-Z en Fela
16:03
to Bob Marley to their grandfathers.
306
963160
2182
tot Bob Marley en hulle oupas meng.
16:06
What if my roommate knew about the female lawyer
307
966160
2239
Wat as sy kon weet
van die vroulike prokureur
16:08
who recently went to court in Nigeria to challenge a ridiculous law
308
968423
3713
wat onlangs in Nigerië hof toe is om ’n belaglike wet te betwis
16:12
that required women to get their husband's consent
309
972160
2976
wat vereis dat vroue hulle mans se toestemming kry
16:15
before renewing their passports?
310
975160
2976
voor hulle hul paspoorte hernu?
16:18
What if my roommate knew about Nollywood,
311
978160
2976
Was as sy kon weet van Nollywood,
16:21
full of innovative people making films despite great technical odds,
312
981160
4380
vol innoverende mense wat films maak ten spyte van groot tegniese uitdagings,
16:25
films so popular
313
985564
1572
sulke gewilde films,
16:27
that they really are the best example of Nigerians consuming what they produce?
314
987160
4976
perfekte voorbeelde van Nigeriërs wat verbruik wat hulle self skep?
16:32
What if my roommate knew about my wonderfully ambitious hair braider,
315
992160
3286
Wat as sy kon weet van my vooruitstrewende haarvlegter,
16:35
who has just started her own business selling hair extensions?
316
995470
3666
met haar eie nuwe besigheid vir die verkoop van haarverlengings?
16:39
Or about the millions of other Nigerians who start businesses and sometimes fail,
317
999160
3976
Of van die miljoene Nigeriërs wat besighede begin wat soms misluk,
16:43
but continue to nurse ambition?
318
1003160
2938
maar wat aanhou om hulle ambisie te kweek?
16:47
Every time I am home I am confronted
319
1007160
1976
Elke keer wat ek tuis is,
sien ek ook meeste Nigeriërs se bronne van irritasie:
16:49
with the usual sources of irritation for most Nigerians:
320
1009160
2976
16:52
our failed infrastructure, our failed government,
321
1012160
3444
ons mislukte infrastruktuur, ons mislukte regering,
16:55
but also by the incredible resilience
322
1015628
2055
maar ek sien ook die ongelooflike taaiheid
16:57
of people who thrive despite the government,
323
1017707
3429
van mense wat floreer ten spyte van die regering,
eerder as gevolg daarvan.
17:01
rather than because of it.
324
1021160
1261
17:03
I teach writing workshops in Lagos every summer,
325
1023533
2603
Ek bied elke somer skryfwerkswinkels in Lagos aan,
17:06
and it is amazing to me how many people apply,
326
1026160
2976
en dis indrukwekkend hoeveel mense aansoek doen,
17:09
how many people are eager to write,
327
1029160
2976
hoeveel gretig is om te skryf,
17:12
to tell stories.
328
1032160
1386
om stories te vertel.
17:14
My Nigerian publisher and I have just started a non-profit
329
1034435
3023
Ek en my Nigeriese uitgewer het onlangs die Farafina Trust --
17:17
called Farafina Trust,
330
1037482
1654
sonder winsbejag -- begin,
17:19
and we have big dreams of building libraries
331
1039160
2976
en ons het groot drome van biblioteke bou
17:22
and refurbishing libraries that already exist
332
1042160
2143
en bestaande biblioteke opknap
17:24
and providing books for state schools
333
1044327
2809
en boeke verskaf aan staatskole
17:27
that don't have anything in their libraries,
334
1047160
2096
wat niks in hulle biblioteke het nie,
17:29
and also of organizing lots and lots of workshops,
335
1049280
2381
en ook van tonne werkswinkels organiseer,
17:31
in reading and writing,
336
1051685
1451
in lees en skryf,
17:33
for all the people who are eager to tell our many stories.
337
1053160
3199
vir al die mense wat gretig is om ons baie stories te vertel.
17:36
Stories matter.
338
1056486
1650
Stories maak saak.
17:38
Many stories matter.
339
1058160
1976
Baie stories maak saak.
17:40
Stories have been used to dispossess and to malign,
340
1060160
3976
Stories is al gebruik om te ontvreem en te belaster,
17:44
but stories can also be used to empower and to humanize.
341
1064160
3976
maar stories kan ook gebruik word om te bemagtig en te vermenslik.
17:48
Stories can break the dignity of a people,
342
1068802
2334
Stories kan ’n volk se waardigheid breek,
17:51
but stories can also repair that broken dignity.
343
1071160
3703
maar stories kan ook hulle gebreekte waardigheid heelmaak.
17:56
The American writer Alice Walker wrote this
344
1076160
2048
Die Amerikaanse skrywer Alice Walker het geskryf
17:58
about her Southern relatives who had moved to the North.
345
1078232
3904
oor haar suiderlingfamilielede wat na die Noorde getrek het.
Oor hoe sy hulle aan ’n boek
18:02
She introduced them to a book about
346
1082160
1976
18:04
the Southern life that they had left behind.
347
1084160
2068
oor die suiderlinglewe wat hulle agtergelaat het, voorgestel het:
18:07
"They sat around, reading the book themselves,
348
1087752
3384
"Hulle't rondgesit, die boek self gelees,
"geluister na hoe ek die boek lees,
18:11
listening to me read the book, and a kind of paradise was regained."
349
1091160
5528
"en ’n paradys van soorte is herwin."
18:17
I would like to end with this thought:
350
1097739
2862
Ek wil graag met hierdie gedagte afsluit:
18:20
That when we reject the single story,
351
1100625
2511
Dat wanneer ons die enkele storie verwerp,
18:23
when we realize that there is never a single story
352
1103160
2976
wanneer ons besef dat daar nooit ’n enkele storie
18:26
about any place,
353
1106160
2441
oor enige plek is nie,
18:28
we regain a kind of paradise.
354
1108625
1511
herwin ons ’n soort paradys.
18:30
Thank you.
355
1110855
1122
Dankie.
18:32
(Applause)
356
1112001
3000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7