Alisa Miller: The news about the news

136,431 views ・ 2008-05-21

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Pieter Oosthuizen Reviewer: Christo Crafford
00:18
How does the news shape the way we see the world?
0
18330
4000
Hoe vorm die nuus hoe ons die wêreld sien?
00:22
Here's the world based on the way it looks -- based on landmass.
1
22330
6000
Só lyk die wêreld gebaseer op landmassa.
00:28
And here's how news shapes what Americans see.
2
28330
6000
En hier's hoe nuus vorm wat Amerikaners sien.
00:35
This map -- (Applause) -- this map shows the number of seconds
3
35330
14000
Dié kaart -- (Applous) -- wys hoeveel sekondes
00:49
that American network and cable news organizations dedicated to news stories,
4
49330
5000
die Amerikaanse netwerk- en kabelnuus aan nuusstories toegewy het,
00:54
by country, in February of 2007 -- just one year ago.
5
54330
5000
volgens land, in Februarie 2007 -- net een jaar gelede.
00:59
Now, this was a month when North Korea agreed to dismantle its nuclear facilities.
6
59330
6000
Noord-Korea het in dieselfde maand ingestem om hulle kernfasiliteite af te breek.
01:05
There was massive flooding in Indonesia.
7
65330
4000
Daar was enorme vloede in Indonesië.
01:09
And in Paris, the IPCC released its study confirming man's impact on global warming.
8
69330
8000
En in Parys publiseer die IPCC 'n verslag wat ons impak op aardverwarming bevestig.
01:17
The U.S. accounted for 79 percent of total news coverage.
9
77330
5000
Die VSA geniet 79 persent van die nuusdekking.
01:22
And when we take out the U.S. and look at the remaining 21 percent,
10
82330
5000
En wanneer ons die VSA uithaal, en na die oorblywende 21 persent kyk,
01:27
we see a lot of Iraq -- that's that big green thing there -- and little else.
11
87330
7000
sien ons baie Irak -- die groot groen ding -- en min andersins.
01:34
The combined coverage of Russia, China and India, for example, reached just one percent.
12
94330
8000
Dekking van Rusland, China en Indië saam maak slegs een persent uit.
01:42
When we analyzed all the news stories and removed just one story,
13
102330
6000
Toe ons al die nuus stories ontleed en slegs een storie verwyder het,
01:48
here's how the world looked.
14
108330
2000
het die wêreld so gelyk.
01:50
What was that story? The death of Anna Nicole Smith.
15
110330
6000
Wat was die storie? Die afsterwe van Anna Nicole Smith.
01:57
This story eclipsed every country except Iraq,
16
117330
3000
Dié storie oorskadu elke land behalwe Irak,
02:00
and received 10 times the coverage of the IPCC report.
17
120330
5000
en het 10 keer meer dekking as die IPCC-verslag ontvang.
02:06
And the cycle continues;
18
126330
2000
En die siklus gaan voort;
02:08
as we all know, Britney has loomed pretty large lately.
19
128330
3000
soos ons almal weet is Britney groot nuus.
02:11
So, why don't we hear more about the world?
20
131330
3000
So hoekom hoor ons nie meer oor die wêreld nie?
02:14
One reason is that news networks have reduced the number of their foreign bureaus by half.
21
134330
6000
Een rede: Die nuusnetwerke het die hoeveelheid oorsese buro's halveer.
02:20
Aside from one-person ABC mini-bureaus in Nairobi, New Delhi and Mumbai,
22
140330
9000
Behalwe vir een-persoon ABC mini-buro's in Nairobi, Nieu-Delhi en Mumbai,
02:29
there are no network news bureaus in all of Africa, India or South America
23
149330
8000
is daar geen ander nuusnetwerkburo's in die hele Afrika, Indië of Suid-Amerika nie
02:37
-- places that are home to more than two billion people.
24
157330
5000
-- plekke met meer as twee miljard mense.
02:43
The reality is that covering Britney is cheaper.
25
163330
5000
Die realiteit is dat dit goedkoper is om Britney te dek.
02:48
And this lack of global coverage is all the more disturbing
26
168330
3000
Die tekort aan globale dekking is nog meer onrusbarend
02:51
when we see where people go for news.
27
171330
2000
as ons kyk waarheen mense gaan vir nuus.
02:54
Local TV news looms large,
28
174330
4000
Plaaslike TV-nuus is groot,
02:58
and unfortunately only dedicates 12 percent of its coverage to international news.
29
178330
4000
en slegs 12 persent van hulle dekking word aan internasionale nuus gewy.
03:03
And what about the web?
30
183330
2000
En wat van die web?
03:05
The most popular news sites don't do much better.
31
185330
4000
Die gewildste nuustuistes vaar nie veel beter nie.
03:09
Last year, Pew and the Colombia J-School analyzed the 14,000 stories
32
189330
5000
Laas jaar het Pew en die Colombia J-School 14 000 stories ontleed
03:14
that appeared on Google News' front page.
33
194330
3000
wat op Google News se voorblad verskyn het.
03:17
And they, in fact, covered the same 24 news events.
34
197330
4000
En hulle het almal dieselfde 24 nuusgebeure gedek.
03:21
Similarly, a study in e-content showed that much of global news from U.S. news creators
35
201330
5000
Net so het 'n studie van e-inhoud gewys dat baie globale nuus van Amerikaanse nuusverskaffers
03:26
is recycled stories from the AP wire services and Reuters,
36
206330
4000
hergesirkuleerde stories van die AP nuusagentskappe en Reuters is,
03:30
and don't put things into a context that people can understand their connection to it.
37
210330
4000
sonder dat die nuus in konteks geplaas word vir mense om hulle verband daarmee te verstaan.
03:34
So, if you put it all together, this could help explain why today's college graduates,
38
214330
5000
As ons alles saamvoeg kan dit verduidelik waarom universiteitverlaters
03:39
as well as less educated Americans,
39
219330
2000
sowel as minder opgeleide Amerikaners
03:41
know less about the world than their counterparts did 20 years ago.
40
221330
3000
minder weet oor die wêreld as hulle eweknieë van 20 jaar gelede.
03:44
And if you think it's simply because we are not interested,
41
224330
6000
As jy dink dis omdat ons nie belangstel nie,
03:50
you would be wrong.
42
230330
2000
sou jy verkeerd wees.
03:52
In recent years, Americans who say they closely follow global news most of the time
43
232330
7000
Amerikaners wat sê dat hulle wêreldnuus meeste van die tyd volg
het die laaste paar jaar gegroei tot meer as 50 persent.
03:59
grew to over 50 percent.
44
239330
2000
04:01
The real question: is this distorted worldview what we want for Americans
45
241330
8000
Die werklike vraag: Is hierdie verwronge wêreldbeeld
wat ons wil hê vir Amerikaners in ons toenemend verbinde wêreld?
04:09
in our increasingly interconnected world?
46
249330
3000
04:12
I know we can do better.
47
252330
3000
Ek weet ons kan beter doen.
04:15
And can we afford not to? Thank you.
48
255330
3000
Kan ons die alternatief bekostig? Dankie.
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7