Steven Addis: A father-daughter bond, one photo at a time

98,326 views ・ 2012-12-19

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

00:00
Translator: Joseph Geni Reviewer: Morton Bast
0
0
7000
Translator: Christo Crafford Reviewer: Ingrid Lezar
00:15
Photography has been my passion
1
15830
1486
Fotografie is my passie
00:17
ever since I was old enough to pick up a camera,
2
17316
2778
vandat ek ’n kamera kon optel,
00:20
but today I want to share with you
3
20094
2360
maar vandag wil ek
00:22
the 15 most treasured photos of mine,
4
22454
3282
my 15 kosbaarste foto's met julle deel,
00:25
and I didn't take any of them.
5
25736
1595
waarvan ek niks geneem het nie.
00:27
There were no art directors, no stylists,
6
27331
2891
Daar was geen kunsregisseurs, geen stiliste,
00:30
no chance for reshoots, not even any regard for lighting.
7
30222
4436
geen kanse vir oorskiet nie, geen ag is geslaan op beligting nie.
00:34
In fact, most of them were taken by random tourists.
8
34658
4276
Om die waarheid te sê, die meeste is deur toeriste geneem.
00:38
My story begins
9
38934
1512
My storie begin
00:40
when I was in New York City for a speaking engagement,
10
40446
2518
toe ek in New York was om ’n toespraak te gee,
00:42
and my wife took this picture of me holding my daughter
11
42964
2763
en my vrou dié foto van my met ons dogter op haar eerste verjaarsdag geneem het.
00:45
on her first birthday. We're on the corner of 57th and 5th.
12
45727
4436
Ons is op die hoek van 57ste en 5de.
00:50
We happened to be back in New York exactly a year later,
13
50163
3541
Ons was toevallig terug in New York presies ’n jaar later,
00:53
so we decided to take the same picture.
14
53704
3399
so ons besluit toe om dieselfde foto te neem.
00:57
Well you can see where this is going.
15
57103
2249
Julle kan sien waarop hierdie afstuur.
00:59
Approaching my daughter's third birthday,
16
59352
1734
Naby my dogter se derde verjaarsdag, sê my vrou:
01:01
my wife said, "Hey, why don't you take Sabina back to New York
17
61086
2442
"Hoekom vat jy nie vir Sabina terug New York toe nie,
01:03
and make it a father-daughter trip, and continue the ritual?"
18
63528
4131
dan maak julle dit ’n pa-dogter uitstappie en sit die ritueel voort."
01:07
This is when we started asking passing tourists to take the picture.
19
67659
3027
Dis toe dat ons toeriste begin vra het om die foto te neem.
01:10
You know, it's remarkable how universal
20
70686
3317
Dis opvallend hoe universeel die gebaar is
01:14
the gesture is of handing your camera to a total stranger.
21
74003
3116
om jou kamera vir ’n vreemdeling te gee.
01:17
No one's ever refused, and luckily no one's ever run off with our camera.
22
77119
4902
Niemand het ooit geweier of, gelukkig, met ons kamera die hasepad gekies nie.
01:22
Back then, we had no idea how much this trip would change our lives.
23
82021
3664
Toé het ons geen idee gehad hoeveel die reis ons lewens sou verander nie.
01:25
It's really become sacred to us.
24
85685
2001
Dit het werklik heilig geraak vir ons.
01:27
This one was taken just weeks after 9/11,
25
87686
2631
Hierdie een is net weke na 9/11 geneem,
01:30
and I found myself trying to explain what had happened that day
26
90317
4215
en ek moes probeer verduidelik wat op daardie dag gebeur het
01:34
in ways a five-year-old could understand.
27
94532
2760
op maniere wat ’n 5-jarige kon verstaan.
01:37
So these photos are far more than proxies
28
97292
2607
Hierdie foto's is dus meer as plaasvervangers
01:39
for a single moment, or even a specific trip.
29
99899
3141
vir ’n enkele oomblik of spesifieke besoek.
01:43
They're also ways for us to freeze time
30
103040
3163
Met hulle kan ons ook tyd vries
01:46
for one week in October
31
106203
3916
vir een week in Oktober
01:50
and reflect on our times
32
110119
2348
en terugkyk op ons tye
01:52
and how we change from year to year,
33
112467
2152
en hoe ons verander van jaar tot jaar,
01:54
and not just physically, but in every way.
34
114619
3121
nie net fisies nie, maar in elke opsig.
01:57
Because while we take the same photo,
35
117740
2367
Want, alhoewel ons dieselfde foto neem,
02:00
our perspectives change,
36
120107
2208
verander ons perspektiewe,
02:02
and she reaches new milestones,
37
122315
3353
en sy bereik nuwe mylpale,
02:05
and I get to see life through her eyes,
38
125668
2479
en ek sien die lewe deur haar oë,
02:08
and how she interacts with and sees everything.
39
128147
4725
en hoe sy op alles reageer en daarna kyk.
02:12
This very focused time we get to spend together
40
132872
2763
Dié gefokusde tyd wat ons saam spandeer
02:15
is something we cherish and anticipate the entire year.
41
135635
5487
is iets wat ons koester en die hele jaar voor wag.
02:21
Recently, on one trip, we were walking,
42
141122
3061
Onlangs, op een besoek, stap ons,
02:24
and she stops dead in her tracks,
43
144183
2172
en sy steek in haar vier spore vas
02:26
and she points to a red awning of the doll store
44
146355
3471
en wys na die rooi sonskerm van die popwinkel
02:29
that she loved when she was little
45
149826
2424
waaroor sy mal was as kind
02:32
on our earlier trips.
46
152250
2272
op ons vroeër besoeke.
02:34
And she describes to me the feeling she felt
47
154522
2632
En sy beskryf aan my haar gevoel
02:37
as a five-year-old standing in that exact spot.
48
157154
3384
as 5-jarige op presies dieselfde plek.
02:40
She said she remembers her heart bursting out of her chest
49
160538
3029
Sy kon onthou hoe haar hart uit haar bors wou bars
02:43
when she saw that place for the very first time
50
163567
2661
toe sy die plek die eerste keer gesien het
02:46
nine years earlier.
51
166228
2672
nege jaar tevore.
02:48
And now what she's looking at in New York
52
168900
2128
En wat sy nou na kyk in New York
02:51
are colleges,
53
171028
1924
is universiteite,
02:52
because she's determined to go to school in New York.
54
172952
3300
want sy's vasbeslote om daar te gaan studeer.
02:56
And it hit me: One of the most important things
55
176252
2881
En dit het my getref:
Een van die belangrikste dinge wat ons maak, is herinneringe.
02:59
we all make are memories.
56
179133
4009
03:03
So I want to share the idea of taking an active role
57
183142
3224
Ek wil dus die idee deel
om aktief en opsetlik herinneringe te skep.
03:06
in consciously creating memories.
58
186366
3933
03:10
I don't know about you, but aside from these 15 shots,
59
190299
2779
Ek weet nie van julle nie,
maar buiten hierdie 15, is ek in min familie foto's.
03:13
I'm not in many of the family photos.
60
193078
1654
03:14
I'm always the one taking the picture.
61
194732
2499
Ek's altyd die een wat hulle neem.
03:17
So I want to encourage everyone today
62
197231
2455
Ek wil dus almal vandag aanmoedig:
03:19
to get in the shot,
63
199686
2099
kom in die foto in
03:21
and don't hesitate to go up to someone and ask,
64
201785
2779
en moenie huiwer om iemand te vra nie:
03:24
"Will you take our picture?"
65
204564
2042
"Sal jy dalk ons foto neem?"
03:26
Thank you. (Applause)
66
206606
5738
Dankie. (Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7