Jay Walker on the world's English mania

117,871 views ・ 2009-05-26

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Ingrid Lezar Reviewer: Christo Crafford
00:18
Let's talk about manias.
0
18964
3342
Kom ons praat oor manie.
00:23
Let's start with Beatlemania.
1
23021
1958
Kom ons begin met Beatlemanie.
00:25
(Recording of crowd roaring)
2
25003
2176
(Opname van skreeuende gehoor)
00:27
Hysterical teenagers,
3
27203
2103
Histeriese tieners,
00:29
crying, screaming, pandemonium.
4
29330
3171
huilend, gillend, pandemonium.
00:32
(Recording of crowd roaring)
5
32525
3269
(Opname van skreeuende gehoor)
00:35
Sports mania:
6
35818
1488
Sportmanie:
00:37
deafening crowds,
7
37330
2976
oorverdowende skares.
00:40
all for one idea -- get the ball in the net.
8
40330
4271
Alles vir een idee -- kry die bal in die net.
00:44
(Recording) Goal!
9
44625
1681
(Opname) Doel!
00:46
Okay, religious mania:
10
46330
1976
Goed, geloofsmanie:
00:48
there's rapture, there's weeping,
11
48330
2976
daar's verrukking, trane word gestort,
00:51
there's visions.
12
51330
1976
daar's die sien van gesigte.
00:53
Manias can be good.
13
53330
1984
’n Manie kan goed wees.
00:55
Manias can be alarming.
14
55338
1976
’n Manie kan kommerwekkend wees.
00:58
Or manias can be deadly.
15
58436
2185
Of ’n manie kan dodelik wees.
01:00
(Recording of crowd cheering)
16
60645
2584
(Opname van juigende gehoor)
01:04
The world has a new mania.
17
64330
1976
Die wêreld het ’n nuwe manie.
01:06
A mania for learning English.
18
66330
1976
’n Manie om Engels te leer.
01:08
Listen as Chinese students practice their English,
19
68962
3518
Luister hoe Sjinese studente hulle Engels oefen
01:12
by screaming it:
20
72504
1802
deur dit uit te skree.
01:14
Teacher: ... change my life!
21
74330
2096
Onderwyser: ... change my life!
01:16
Students: I want to change my life!
22
76450
2411
Studente: Ek wil my lewe verander!
01:18
T: I don't want to let my parents down!
23
78885
3063
O: I don't want to let my parents down!
01:21
S: I don't want to let my parents down!
24
81972
3334
S: Ek wil nie my ouers in die steek laat nie!
01:25
T: I don't ever want to let my country down!
25
85330
3344
O: I don't ever want to let my country down!
01:28
S: I don't ever want to let my country down!
26
88698
3608
S: Ek wil nooit my land in die steek laat nie!
01:32
T: Most importantly... S: Most importantly...
27
92330
3539
O: Most importantly ... S: Belangrikste van als ...
01:35
T: I don't want to let myself down!
28
95893
2684
O: I don't want to let myself down!
01:38
S: I don't want to let myself down!
29
98601
2705
S: Ek wil nie myself in die steek laat nie!
01:41
How many people are trying to learn English worldwide?
30
101330
3143
JW: Hoeveel mense wêreldwyd probeer tans Engels leer?
01:44
Two billion of them.
31
104497
2499
Twee miljard van hulle.
01:47
Students: A t-shirt. A dress.
32
107020
3286
Studente: A T-shirt. A dress.
01:51
Jay Walker: In Latin America,
33
111157
1619
JW: In Latyns-Amerika,
01:52
in India,
34
112800
1650
in Indië,
01:54
in Southeast Asia,
35
114474
1627
in Suidoos-Asië
01:56
and most of all, in China.
36
116125
2046
en, meeste van almal, in Sjina.
01:58
If you're a Chinese student,
37
118901
1405
As jy ’n Sjinese leerder is
02:00
you start learning English in the third grade, by law.
38
120330
4650
begin jy Engels in graad drie leer, volgens wet.
02:05
That's why this year,
39
125774
1746
Dis hoekom Sjina
02:07
China will become the world's largest English-speaking country.
40
127544
4762
hierdie jaar die wêreld se grootste Engelssprekende land sal word.
02:12
(Laughter)
41
132613
1923
(Gelag)
02:14
Why English?
42
134560
1318
Hoekom Engels?
02:15
In a single word: opportunity.
43
135902
2165
In een woord: geleenthede.
02:18
Opportunity for a better life, a job,
44
138091
2802
Die geleentheid op ’n beter lewe, ’n beroep,
02:20
to be able to pay for school, or put better food on the table.
45
140917
3389
om vir skool te kan betaal, om beter kos op die tafel te kan sit.
02:24
Imagine a student taking a giant test for three full days.
46
144330
4539
Dink julle in: ’n student wat ’n reuse toets skryf vir drie volle dae.
02:28
Her score on this one test literally determines her future.
47
148893
4453
Haar uitslag op hierdie een toets bepaal letterlik haar toekoms.
02:33
She studies 12 hours a day
48
153370
2484
Sy swot 12 ure ’n dag
02:35
for three years to prepare.
49
155878
2351
vir drie jaar om voor te berei.
02:38
Twenty-five percent of her grade is based on English.
50
158642
4555
Vyf-en-twintig persent van haar finale punt is op Engels gebaseer.
02:43
It's called the gaokao, and 80 million high school Chinese students
51
163594
4691
Dit word gaokao genoem en 80 miljoen Sjinese hoërskool leerders
02:48
have already taken this grueling test.
52
168309
2372
het reeds dié veeleisende toets afgelê.
02:50
The intensity to learn English
53
170705
2269
Die intensiteit om Engels te leer
02:52
is almost unimaginable, unless you witness it.
54
172998
3927
is amper ondenkbaar, tensy jy dit aanskou.
02:56
Teacher: Perfect! Students: Perfect!
55
176949
1787
Onderwyser: Perfect! Studente: Perfek!
02:58
T: Perfect! S: Perfect!
56
178760
2546
O: Perfect! S: Perfek!
03:01
T: I want to speak perfect English!
57
181330
2420
O: I want to speak perfect English!
03:03
S: I want to speak perfect English!
58
183774
2297
S: Ek wil perfekte Engels praat!
03:06
T: I want to speak ... S: I want to speak ...
59
186095
2283
O: I want to speak ... S: Ek wil ...
03:08
T: ... perfect English! S: ... perfect English!
60
188402
2746
O: ... perfect English. S: ... perfekte Engels praat.
03:11
T (yelling more loudly): I want to change my life!
61
191172
3134
O (gil harder): I want to change my life!
03:14
S (yelling more loudly): I want to change my life!
62
194330
3952
S (gil harder): Ek wil my lewe verander!
03:18
JW: So is English mania good or bad?
63
198306
3000
JW: So is Engelsmanie goed of sleg?
03:21
Is English a tsunami, washing away other languages?
64
201330
4309
Is Engels ’n tsunami wat ander tale wegspoel?
03:25
Not likely.
65
205663
1222
Onwaarskynlik.
03:26
English is the world's second language.
66
206909
2222
Engels is die wêreld se tweede taal.
03:29
Your native language is your life.
67
209830
2071
Jou moedertaal is jou lewe.
03:31
But with English you can become part of a wider conversation --
68
211925
3936
Maar met Engels kan jy deel word van ’n wyer gesprek --
03:35
a global conversation about global problems,
69
215885
3706
’n globale gesprek oor globale probleme,
03:39
like climate change or poverty,
70
219615
2691
soos klimaatsverandering of armoede,
03:42
or hunger or disease.
71
222330
2976
of hongersnood of siekte.
03:45
The world has other universal languages.
72
225330
3475
Die wêreld het ander universele tale.
03:48
Mathematics is the language of science.
73
228829
2477
Wiskunde is die taal van wetenskap.
03:51
Music is the language of emotions.
74
231885
2421
Musiek is die taal van emosies.
03:54
And now English is becoming the language of problem-solving.
75
234901
4405
En Engels word nou die taal van probleemoplossing.
03:59
Not because America is pushing it,
76
239330
2214
Nie omdat Amerika dit stoot nie,
04:01
but because the world is pulling it.
77
241568
2738
maar omdat die wêreld dit trek.
04:05
So English mania is a turning point.
78
245195
2774
So Engelsmanie is ’n keerpunt.
04:08
Like the harnessing of electricity in our cities,
79
248453
2548
Soos die inspan van elektrisiteit in ons stede,
04:11
or the fall of the Berlin Wall,
80
251025
2281
of die val van die Berlynse muur,
04:13
English represents hope
81
253330
2362
verteenwoordig Engels hoop
04:15
for a better future --
82
255716
1590
op ’n beter toekoms --
04:17
a future where the world has a common language
83
257330
3976
’n toekoms waar die wêreld ’n gemene taal het
04:21
to solve its common problems.
84
261330
2648
om ons gemene probleme op te los.
04:24
Thank you very much.
85
264368
1160
Baie dankie.
04:25
(Applause)
86
265552
3500
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7