Stewart Brand: Why squatter cities are a good thing

40,823 views ・ 2008-04-15

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Christo Crafford Reviewer: Ingrid Lezar
00:26
Basically, there's a major demographic event going on.
0
26000
3000
’n Belangrike demografiese gebeurtenis is onderweg.
00:29
And it may be that passing the 50 percent urban point
1
29000
3000
En dit mag wees dat die oorsteek van die 50% verstedelikingspunt
00:32
is an economic tipping point. So the world now is a map of connectivity.
2
32000
8000
’n ekonomiese keerpunt is.
Die wêreld is nou ’n kaart van verbinding.
In die verlede was Parys, London en New York die grootste stede.
00:40
It used to be that Paris and London and New York were the largest cities.
3
40000
5000
00:45
What we have now is the end of the rise of the West. That's over.
4
45000
6000
Ons beleef nou die einde van die Weste se opkoms. Dis verby.
00:51
The aggregate numbers are overwhelming.
5
51000
2000
Die totale aantal is oorweldigend.
00:53
So what's really going on? Well, villages of the world are emptying out.
6
53000
6000
So wat gebeur nou eintlik?
Die wêreld se dorpies is besig om leeg te loop.
01:05
The question is, why?
7
65000
2000
Die vraag is, waarom?
01:07
And here's the unromantic truth -- and the city air makes you free,
8
67000
5000
Hier is die onromantiese waarheid --
die stadslug maak jou vry, het hulle in Renaissance Duitsland gesê.
01:12
they said in Renaissance Germany. So some people go to places
9
72000
3000
Sommige mense gaan dus na plekke soos Shanghai,
01:15
like Shanghai but most go to the squatter cities where aesthetics rule.
10
75000
6000
maar meeste gaan na plakkerstede, waar estetika regeer.
Hierdie is nie werklik mense wat onderdruk is deur armoede nie.
01:21
And these are not really a people oppressed by poverty.
11
81000
2000
01:23
They're people getting out of poverty as fast as they can.
12
83000
3000
Dis mense wat armoede ontvlug so vinnig as wat hulle kan.
01:26
They're the dominant builders and to a large extent, the dominant designers.
13
86000
4000
Hulle is hoofsaaklik die bouers en tot ’n groot mate die ontwerpers.
01:30
They have home-brewed infrastructure and vibrant urban life.
14
90000
2000
Hulle't tuisgemaakte infrastruktuur en lewendige stadslewens.
01:32
One-sixth of the GDP in India is coming out of Mumbai.
15
92000
5000
Een sesde van Indië se GNP kom uit Moembaai.
01:37
They are constantly upgrading, and in a few cases, the government helps.
16
97000
4000
Daar word konstant opgradeer en in ’n paar gevalle help die regering.
01:41
Education is the main event that can happen in cities.
17
101000
3000
Opvoeding is die hoof ding wat in stede kan geskied.
01:44
What's going on in the street in Mumbai?
18
104000
2000
Wat gebeur op die strate van Moembaai?
01:46
Al Gore knows. It's basically everything.
19
106000
7000
Al Gore weet. Dis basies alles.
01:53
There's no unemployment in squatter cities. Everyone works.
20
113000
3000
Daar's geen werkloosheid in plakkerstede nie. Almal werk.
02:06
One-sixth of humanity is there. It's soon going to be more than that.
21
126000
4000
Een sesde van die mensdom is daar. Binnekort meer.
02:10
So here's the first punch line:
22
130000
3000
Hier is die eerste gevolgtrekking:
02:13
cities have defused the population bomb.
23
133000
6000
Stede het die bevolkingsaanwasbom ontlont.
02:19
And here's the second punch line.
24
139000
5000
En die tweede gevolgtrekking:
02:24
That's the news from downtown. Here it is in perspective.
25
144000
3000
Dis die nuus uit die onderdorp. Hier is dit in perspektief.
02:58
Stars have shined down on earth's life for billions of years.
26
178000
3000
Sterre skyn al biljoene jare op die aarde neer.
03:01
Now we're shining right back up.
27
181000
2000
Nou skyn ons terug!
03:11
Thank you.
28
191000
2000
Dankie.
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7