Gever Tulley teaches life lessons through tinkering

78,788 views ・ 2009-07-01

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Ingrid Lezar Reviewer: Christo Crafford
00:12
This is the exact moment
0
12160
4000
Hierdie is die einste oomblik wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het.
00:16
that I started creating something called Tinkering School.
1
16160
5000
Teks: Is dit 'n stok? Jy ken die reël oor met stokke speel --ouer aan kind
00:21
Tinkering School is a place where kids can pick up sticks
2
21160
4000
Knutselwerkskool is ’n plek waar kinders stokke, hammers
00:25
and hammers and other dangerous objects,
3
25160
4000
en ander gevaarlike voorwerpe kan optel,
00:29
and be trusted.
4
29160
2000
en vertrou kan word.
00:31
Trusted not to hurt themselves,
5
31160
2000
Vertrou word om nie hulleself
00:33
and trusted not to hurt others.
6
33160
4000
of ander seer te maak nie.
00:37
Tinkering School doesn't follow a set curriculum,
7
37160
3000
Knutselwerkskool volg nie ’n vasgestelde kurrikulum nie
00:40
and there are no tests.
8
40160
2000
en daar is geen toetse nie.
00:42
We're not trying to teach anybody any specific thing.
9
42160
4000
Ons probeer nie om iemand een spesifieke ding te leer nie.
00:46
When the kids arrive
10
46160
3000
Wanneer die kinders aankom,
00:49
they're confronted with lots of stuff:
11
49160
2000
word hulle gekonfronteer met baie goeters,
00:51
wood and nails and rope and wheels,
12
51160
4000
hout en spykers en tou en wiele,
00:55
and lots of tools, real tools.
13
55160
5000
en baie regte egte gereedskap.
01:00
It's a six-day immersive experience for the kids.
14
60160
5000
Dis ’n ses-dae lange ervaring waarin die kinders hulself kan verdiep.
01:05
And within that context, we can offer the kids time --
15
65160
4000
En binne dié konteks kan ons vir die kinders tyd bied.
01:09
something that seems in short supply
16
69160
3000
Iets wat oënskynlik skaars is
01:12
in their over-scheduled lives.
17
72160
3000
in hulle oorvol lewens.
01:15
Our goal is to ensure that they leave
18
75160
3000
Ons doelwit is om te verseker dat hulle weggaan
01:18
with a better sense of how to make things
19
78160
2000
met ’n beter idee van hoe om goed te maak
01:20
than when they arrived,
20
80160
3000
as toe hulle aangekom het,
01:23
and the deep internal realization
21
83160
3000
en die diepe gewaarwording
01:26
that you can figure things out by fooling around.
22
86160
4000
dat ’n mens dinge kan baasraak deur rond te speel.
01:30
Nothing ever turns out as planned ... ever.
23
90160
5000
Niks draai ooit uit soos beplan nie.
Nooit ooit nie.
01:35
(Laughter)
24
95160
2000
(Gelag)
01:37
And the kids soon learn
25
97160
2000
En die kinders leer vinnig
01:39
that all projects go awry --
26
99160
4000
dat alle projekte skeefloop --
01:43
(Laughter)
27
103160
1000
(Gelag)
01:44
and become at ease with the idea that every step
28
104160
2000
en word gerus met die idee dat elke tree in ’n projek,
01:46
in a project is a step closer
29
106160
3000
’n tree nader is aan
01:49
to sweet success,
30
109160
3000
soete sukses
01:52
or gleeful calamity.
31
112160
4000
of vrolike rampspoed.
01:56
We start from doodles and sketches.
32
116160
4000
Ons begin met krabbels en sketse.
02:00
And sometimes we make real plans.
33
120160
3000
En partykeer maak ons regte planne.
02:03
And sometimes we just start building.
34
123160
4000
En soms begin ons sommer net bou.
02:07
Building is at the heart of the experience:
35
127160
3000
Bou is ’n kerndeel van die ervaring:
02:10
hands on, deeply immersed
36
130160
3000
prakties, in dit verdiep
02:13
and fully committed to the problem at hand.
37
133160
4000
en ten volle betrokke by die taak voor hulle.
02:17
Robin and I, acting as collaborators,
38
137160
3000
Robin en ek tree op as medewerkers,
02:20
keep the landscape of the projects
39
140160
2000
en ons hou die landskap van die projekte
02:22
tilted towards completion.
40
142160
3000
gekantel na voltooiing.
02:25
Success is in the doing,
41
145160
3000
Sukses is in die doenwerk
02:28
and failures are celebrated and analyzed.
42
148160
3000
en mislukkings word gevier en geanaliseer.
02:31
Problems become puzzles
43
151160
3000
Probleme word raaisels
02:34
and obstacles disappear.
44
154160
4000
en hindernisse verdwyn.
02:38
When faced with particularly difficult
45
158160
2000
Wanneer ’n besonder moeilike terugslag of kompleksiteit opduik,
02:40
setbacks or complexities,
46
160160
2000
02:42
a really interesting behavior emerges: decoration.
47
162160
5000
kom ’n baie interessante gedrag na vore:
versiering.
02:47
(Laughter)
48
167160
3000
(Gelag)
02:50
Decoration of the unfinished project
49
170160
2000
Die versiering van die onvoltooide projek
02:52
is a kind of conceptual incubation.
50
172160
4000
is ’n soort konseptuele inkubasie.
02:56
From these interludes come deep insights
51
176160
3000
In die tussentyd kom diep insigte na vore
02:59
and amazing new approaches to solving the problems
52
179160
3000
en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme
03:02
that had them frustrated just moments before.
53
182160
5000
wat hulle net oomblike van te vore frustreer het.
03:07
All materials are available for use.
54
187160
5000
Alle materiale is beskikbaar vir gebruik.
03:12
Even those mundane, hateful, plastic grocery bags
55
192160
6000
Selfs daardie vervelige, vieslike plastiekinkopiesakke
03:18
can become a bridge
56
198160
2000
kan ’n brug word,
03:20
stronger than anyone imagined.
57
200160
4000
sterker as wat enigiemand kon dink.
03:24
And the things that they build
58
204160
3000
En die dinge wat hulle bou,
03:27
amaze even themselves.
59
207160
3000
verbaas selfs hulleself.
03:30
Video: Three, two, one, go!
60
210160
4000
Video: Drie, twee, een, GAAN!
03:41
Gever Tulley: A rollercoaster built by seven-year-olds.
61
221160
4000
Gever Tulley: ’n Tuimeltrein gebou deur sewe-jariges.
03:45
Video: Yay!
62
225160
3000
Video: Jippie!
03:48
(Applause)
63
228160
2000
(Applous)
03:50
GT: Thank you. It's been a great pleasure.
64
230160
3000
GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier.
03:53
(Applause)
65
233160
6000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7