Kevin Surace invents eco-friendly drywall

14,940 views ・ 2009-06-12

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Ingrid Lezar Reviewer: Erich Lutz
00:18
What's happening to the climate?
0
18330
2000
Wat gaan aan met die klimaat?
00:20
It is unbelievably bad.
1
20330
2000
Dis ongelooflik sleg.
00:22
This is, obviously, that famous view now of the Arctic,
2
22330
3000
Hier is daai bekende beeld van die Noordpool,
00:25
which is likely to be gone at this point
3
25330
2000
wat waarskynlik tot niet sal wees
00:27
in the next three or four or five years. Very, very, very scary.
4
27330
3000
iewers in die volgende drie, vier, vyf jaar.
Baie, baie angswekkend.
00:30
So we all look at what we can do.
5
30330
2000
Ons kyk dus almal wat ons kan doen.
00:32
And when you look at the worldwide sources of CO2,
6
32330
2000
En as mens kyk na CO2-bronne wêreldwyd,
00:34
52 percent are tied to buildings.
7
34330
2000
is 52 persent aan geboue toe te skryf.
00:36
Only nine percent is passenger cars, interestingly enough.
8
36330
3000
Slegs 9 persent aan motors, interessant genoeg.
00:39
So we ran off to a sushi bar.
9
39330
2000
So ons gaan eet toe maar sushi.
00:41
And at that sushi bar we came up with a great idea.
10
41330
2000
En daar het ons met ’n blink idee vorendag gekom,
00:43
And it was something called EcoRock.
11
43330
2000
genaamd EcoRock.
00:45
And we said we could redesign the 115-year-old
12
45330
3000
Ons't gesê ons kan die 115-jaar-oue gips-pleisterbord-proses,
00:48
gypsum drywall process that generates
13
48330
2000
wat 20 miljard pond CO2 per jaar produseer, herontwerp.
00:50
20 billion pounds of CO2 a year.
14
50330
2000
00:52
So it was a big idea. We wanted to reduce that by 80 percent,
15
52330
3000
So dis ’n groot idee. Ons wou dit met 80 persent verminder.
00:55
which is exactly what we've done.
16
55330
2000
En dis presies wat ons gedoen het.
00:57
We started R&D in 2006.
17
57330
2000
Ons't in 2006 met N&O begin,
00:59
Decided to use recycled content from cement
18
59330
2000
besluit om herwinde komponente
01:01
and steel manufacturing.
19
61330
2000
van sement- en staalvervaardiging te gebruik.
01:03
There is the inside of our lab. We haven't shown this before.
20
63330
2000
In ons laboratorium: ons't nog nooit so iets gewys nie.
01:05
But our people had to do some 5,000
21
65330
3000
Maar ons mense moes sowat 5000 verskillende mengels beproef
01:08
different mixes to get this right, to hit our targets.
22
68330
5000
om ons teikens te tref.
01:13
And they worked absolutely very, very, very hard.
23
73330
2000
En hulle het baie, baie hard gewerk.
01:15
So then we went forward and built our production line in China.
24
75330
3000
So toe het ons voortgegaan en ons produksielyn in Sjina gebou.
01:18
We don't build this production equipment any longer in the U.S., unfortunately.
25
78330
3000
Die VSA bou ongelukkig nie meer sulke vervaardigingstoerusting nie.
01:21
We did the line install over the summer.
26
81330
2000
Ons't die lynaanleg oor die somer gedoen.
01:23
We started right there, with absolutely nothing.
27
83330
2000
Ons't net daar begin, met absoluut niks.
01:25
You're seeing for the first time, a brand new drywall production line,
28
85330
4000
Julle sien nou vir die eerste keer ’n splinternuwe pleisterbord produksielyn,
01:29
not made using gypsum at all.
29
89330
2000
gemaak sonder enige gips.
01:31
That's the finished production line there.
30
91330
2000
Dis die voltooide produksielyn.
01:33
We got our first panel out on December third.
31
93330
2000
Ons't die eerste paneel op 3 Desember uitgekry.
01:35
That is the slurry being poured onto paper, basically. That's the line running.
32
95330
4000
Dis die slyk wat basies op die papier gegiet word.
Dis die produksielyn.
01:39
The exciting thing is, look at the faces of the people.
33
99330
3000
Die opwindende ding is: kyk na die mense se gesigte.
01:42
These are people who worked this project for two to three years.
34
102330
2000
Hulle't vir twee, drie jaar op die projek gewerk.
01:44
And they are so excited. That's the first board off the line.
35
104330
3000
Hulle's so opgewonde: die eerste bord van die lyn af.
01:47
Our Vice President of Operation kissing the board. Obviously very, very excited.
36
107330
4000
Ons visepresident van bestuur soen die bord. Natuurlik baie, baie opgewonde.
01:51
But this has a huge, huge impact on the environment.
37
111330
3000
Maar dit het ’n reuse impak op die omgewing.
01:54
We signed the first panel just a few weeks after that, had a great signing ceremony,
38
114330
4000
Ons't die eerste paneel ’n paar weke later geteken,
’n lieflike seremonie gehou.
01:58
leading to people hopefully using these products across the world.
39
118330
4000
Wat hopelik lei daartoe dat mense wêreldwyd die produkte gebruik.
02:02
And we've got Cradle-to-Cradle Gold on this thing.
40
122330
2000
Dit het Cradle to Cradle goudsertifikasie.
02:04
We happened to win, just recently, the Green Product of the Year
41
124330
2000
Ons't onlangs die Groen Produk van die Jaar gewen,
02:06
for "The Re-Invention of Drywall," from Popular Science.
42
126330
3000
vir "die heruitvind van pleisterbord," van Popular Science.
02:09
Thank you. Thank you.
43
129330
2000
Dankie. Dankie.
02:11
So here is what we learned: 8,000 gallons of gas
44
131330
3000
So hier's wat ons geleer het:
30 kiloliter brandstof -- ekwivalent aan een huis bou.
02:14
equivalent to build one house.
45
134330
2000
02:16
You probably had no idea. It's like driving around the world six times.
46
136330
2000
Het julle dit geweet! Dis soos ses keer om die wêreld ry.
02:18
We must change everything.
47
138330
2000
Ons moet alles verander!
02:20
Look around the room: chairs, wood,
48
140330
3000
Kyk in hierdie kamer: stoele, hout --
02:23
everything around us has to change or we're not going to lick this problem.
49
143330
3000
alles om ons moet verander as ons dié probleem gaan baasraak.
02:26
Don't listen to the people who say you can't do this, because anyone can.
50
146330
3000
Moenie luister as mense sê julle kan nie, want enigiemand kan.
02:29
And these job losses, we can fix them with green-collar jobs.
51
149330
3000
Mense wat hulle werk verloor --
ons kan dit regmaak met omgewingsvriendelike poste.
02:32
We've got four plants. We're building this stuff around the country.
52
152330
2000
Ons het vier fabrieke. Ons bou regoor die land.
02:34
We're going as fast as we can.
53
154330
2000
Ons gaan so vinnig soos ons kan.
02:36
Two and a half million cars worth of gypsum,
54
156330
3000
Twee en ’n half miljoen karre se gips,
02:39
you know, CO2 generated. Right?
55
159330
2000
julle weet, deur CO2 gegenereer, né?
02:41
So what will you do? I'll tell you what I did and why I did it. And I know my time's up.
56
161330
3000
So wat gaan julle doen?
Ek sal julle sê wat ek gedoen het, en hoekom.
02:44
Those are my kids, Natalie and David.
57
164330
2000
Dis my kinders, Natalie en David.
02:46
When they have their kids, 2050,
58
166330
2000
Wanneer hulle kinders het, 2050,
02:48
they'd better look back at Grandpa and say,
59
168330
2000
beter hulle terugkyk na Oupa en sê:
02:50
"Hey, you gave it a good shot. You did the best you could
60
170330
2000
"Ja, jy't jou bes gedoen
02:52
with the team that you had."
61
172330
2000
met die span wat jy gehad het."
02:54
So my hope is that when you leave TED,
62
174330
3000
So my hoop is dat wanneer julle TED verlaat,
02:57
you will look at reducing your carbon footprint
63
177330
2000
julle sal kyk om julle koolstof-voetspoor te verklein,
02:59
in however you can do it.
64
179330
2000
op enige manier moontlik.
03:01
And if you don't know how, please find me -- I will help you.
65
181330
3000
En as julle nie weet hoe nie, vind my asseblief. Ek sal help.
03:04
Last but not least, Bill Gates, I know you invented Windows.
66
184330
3000
Laaste maar nie die minste nie, Bill Gates: jy't dalk Windows uitgedink;
03:07
Wait till you see, maybe next year, what kind of windows we've invented.
67
187330
3000
wag tot jy sien, dalk volgende jaar, watse vensters ons gaan uitdink.
03:10
Thank you so much.
68
190330
2000
Baie dankie.
03:12
(Applause)
69
192330
3000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7