Hans Rosling on HIV: New facts and stunning data visuals

250,529 views ・ 2009-05-13

TED


Dubbelklik asseblief op die Engelse onderskrifte hieronder om die video te speel.

Translator: Ingrid Lezar Reviewer: Christo Crafford
00:12
(Applause)
0
12160
5000
(Applous)
00:18
AIDS was discovered 1981; the virus, 1983.
1
18160
5000
Vigs is in 1981 ontdek; die virus -- 1983.
00:23
These Gapminder bubbles show you
2
23160
2000
Hierdie Gapminder borrels wys
00:25
how the spread of the virus was in 1983 in the world,
3
25160
4000
hoe die virus in 1983 wêreldwyd versprei was,
00:29
or how we estimate that it was.
4
29160
2000
of hoe ons benader dit was.
00:31
What we are showing here is --
5
31160
2000
Wat ons hier wys is --
00:33
on this axis here, I'm showing percent of infected adults.
6
33160
7000
op dié as dui ek die persentasie besmette volwassenes aan.
00:40
And on this axis, I'm showing dollars per person in income.
7
40160
5000
En hier, inkomste in dollar per persoon.
00:45
And the size of these bubbles, the size of the bubbles here,
8
45160
4000
En die grootte van die borrels hier
00:49
that shows how many are infected in each country,
9
49160
3000
wys hoeveel besmet is in elke land,
00:52
and the color is the continent.
10
52160
2000
en die kleur is die vasteland.
00:54
Now, you can see United States, in 1983,
11
54160
2000
Julle kan sien die VSA het, in 1983,
00:56
had a very low percentage infected,
12
56160
3000
’n baie lae persentasie infeksies gehad,
00:59
but due to the big population, still a sizable bubble.
13
59160
4000
maar a.g.v. die groot bevolking, is dit steeds ’n wesenlike borrel.
01:03
There were quite many people infected in the United States.
14
63160
3000
Nogal heelwat mense was besmet in die VSA.
01:06
And, up there, you see Uganda.
15
66160
2000
En, hier bo, sien julle Uganda.
01:08
They had almost five percent infected,
16
68160
3000
Hulle't amper vyf persent gehad,
01:11
and quite a big bubble in spite of being a small country, then.
17
71160
3000
en nogal ’n groot borrel, al was dit toe nog ’n klein land.
01:14
And they were probably the most infected country in the world.
18
74160
5000
En hulle was waarskynlik die mees besmette land ter wêreld.
01:19
Now, what has happened?
19
79160
2000
Nou, wat het gebeur?
01:21
Now you have understood the graph
20
81160
2000
Nou dat julle die grafiek verstaan,
01:23
and now, in the next 60 seconds,
21
83160
3000
en nou, in die volgende 60 sekondes,
01:26
we will play the HIV epidemic in the world.
22
86160
3000
sal ons die MIV-epidemie oor die wêreld afspeel.
01:29
But first, I have a new invention here.
23
89160
3000
Maar eers, het ek ’n nuwe uitvinding hier.
01:34
(Laughter)
24
94160
3000
(Gelag)
01:39
I have solidified the beam of the laser pointer.
25
99160
4000
Ek het die straal van die laserwyser gesoliedifiseer.
01:43
(Laughter)
26
103160
3000
(Gelag)
01:46
(Applause)
27
106160
3000
(Applous)
01:52
So, ready, steady, go!
28
112160
4000
So, op julle merke, gereed, weg!
01:56
First, we have the fast rise in Uganda and Zimbabwe.
29
116160
4000
Eerste, het ons die vinnige styging in Uganda en Zimbabwe.
02:00
They went upwards like this.
30
120160
2000
Hulle't opgegaan soos dit.
02:02
In Asia, the first country to be heavily infected was Thailand --
31
122160
4000
In Asië, was Thailand die eerste erg besmette land.
02:06
they reached one to two percent.
32
126160
2000
Hulle't een tot twee persent bereik.
02:08
Then, Uganda started to turn back,
33
128160
2000
Toe het Uganda begin terugdraai,
02:10
whereas Zimbabwe skyrocketed,
34
130160
2000
terwyl Zimbabwe uitgeskiet het,
02:12
and some years later South Africa had a terrible rise of HIV frequency.
35
132160
4000
en so paar jaar later het Suid-Afrika ’n vreeslike styging in MIV-frekwensie.
02:16
Look, India got many infected,
36
136160
2000
Kyk, Indië het baie besmet gehad,
02:18
but had a low level.
37
138160
2000
maar met ’n lae vlak.
02:20
And almost the same happens here.
38
140160
2000
En omtrent dieselfde gebeur hier.
02:22
See, Uganda coming down, Zimbabwe coming down,
39
142160
3000
Sien, Uganda kom af, Zimbabwe kom af,
02:25
Russia went to one percent.
40
145160
2000
Rusland gaan tot by een persent.
02:27
In the last two to three years,
41
147160
3000
In die laaste twee tot drie jaar,
02:30
we have reached a steady state of HIV epidemic in the world.
42
150160
4000
het ons ’n bestendige toestand in die wêreld se MIV-epidemie bereik.
02:34
25 years it took.
43
154160
3000
Dit het 25 jaar geneem.
02:37
But, steady state doesn't mean that things are getting better,
44
157160
3000
Maar, bestendigheid beteken nie dat dinge beter word nie,
02:40
it's just that they have stopped getting worse.
45
160160
3000
dit het net ophou erger word.
02:43
And it has -- the steady state is, more or less,
46
163160
4000
Die bestendige toestand is, min of meer,
02:47
one percent of the adult world population is HIV-infected.
47
167160
4000
een persent van die volwasse wêreldbevolking wat MIV-besmet is.
02:51
It means 30 to 40 million people,
48
171160
3000
Dit beteken 30 tot 40 miljoen mense,
02:54
the whole of California -- every person,
49
174160
2000
die hele Kalifornië, elke persoon,
02:56
that's more or less what we have today in the world.
50
176160
2000
is min of meer wat ons het in die wêreld vandag.
02:58
Now, let me make a fast replay of Botswana.
51
178160
5000
Laat ek Botswana weer ’n keer vinnig deurspeel.
03:03
Botswana -- upper middle-income country in southern Africa,
52
183160
4000
Botswana -- hoër-middelinkomste land in suider-Afrika,
03:07
democratic government, good economy,
53
187160
3000
demokratiese regering, goeie ekonomie,
03:10
and this is what happened there.
54
190160
2000
en dis wat daar gebeur het.
03:12
They started low, they skyrocketed,
55
192160
2000
Hulle't laag begin, toe uitgeskiet,
03:14
they peaked up there in 2003,
56
194160
3000
hulle't daar bo gepiek in 2003,
03:17
and now they are down.
57
197160
2000
en nou is hulle af.
Maar hulle val net stadig-stadig,
03:19
But they are falling only slowly,
58
199160
2000
03:21
because in Botswana, with good economy and governance,
59
201160
2000
want in Botswana, met ’n goeie ekonomie en regering,
03:23
they can manage to treat people.
60
203160
3000
kan hulle dit bybring om mense te behandel.
03:26
And if people who are infected are treated, they don't die of AIDS.
61
206160
3000
En as besmette mense behandel word, sterf hulle nie aan vigs nie.
03:29
These percentages won't come down
62
209160
3000
Hierdie persentasies sal nie daal nie,
03:32
because people can survive 10 to 20 years.
63
212160
2000
want mense kan oorleef vir 10 tot 20 jaar.
03:34
So there's some problem with these metrics now.
64
214160
3000
So daar's nou ’n probleem met hierdie maatstawwe.
03:37
But the poorer countries in Africa, the low-income countries down here,
65
217160
4000
Maar die armer lande in Afrika, die lae-inkomste lande hier onder,
03:41
there the rates fall faster, of the percentage infected,
66
221160
6000
daar val die infeksiekoers vinniger,
03:47
because people still die.
67
227160
2000
want mense sterf steeds.
03:49
In spite of PEPFAR, the generous PEPFAR,
68
229160
3000
Ten spyte van die vrygewige PEPFAR,
03:52
all people are not reached by treatment,
69
232160
3000
word almal nie deur behandeling bereik nie,
03:55
and of those who are reached by treatment in the poor countries,
70
235160
2000
en van dié wat wel bereik word in die arm lande,
03:57
only 60 percent are left on treatment after two years.
71
237160
3000
ontvang slegs 60 persent ná twee jaar steeds behandeling.
04:00
It's not realistic with lifelong treatment
72
240160
4000
Lewenslange behandeling is nie realisties
04:04
for everyone in the poorest countries.
73
244160
2000
vir almal in die armste lande nie.
04:06
But it's very good that what is done is being done.
74
246160
3000
Maar dis baie goed dat wat gedoen word, wel gedoen word.
04:09
But focus now is back on prevention.
75
249160
4000
Maar die fokus is nou terug op voorkoming.
04:13
It is only by stopping the transmission
76
253160
3000
Slegs deur oordrag stop te sit
04:16
that the world will be able to deal with it.
77
256160
3000
sal die wêreld dit kan baasraak.
Medisyne is te duur -- met die entstof,
04:19
Drugs is too costly -- had we had the vaccine,
78
259160
2000
04:21
or when we will get the vaccine, that's something more effective --
79
261160
3000
of wanneer ons dit kry, dis iets meer effektief --
04:24
but the drugs are very costly for the poor.
80
264160
2000
maar die medisyne is baie duur vir armes.
04:26
Not the drug in itself, but the treatment
81
266160
2000
Nie die medisyne self nie, maar die behandeling
04:28
and the care which is needed around it.
82
268160
2000
en die sorg wat daar rondom nodig is.
So, as ons na die patroon kyk,
04:32
So, when we look at the pattern,
83
272160
3000
04:35
one thing comes out very clearly:
84
275160
2000
kom een ding duidelik na vore:
04:37
you see the blue bubbles
85
277160
2000
julle sien die blou borrels
04:39
and people say HIV is very high in Africa.
86
279160
2000
en mense sê MIV is baie hoog in Afrika.
04:41
I would say, HIV is very different in Africa.
87
281160
3000
Ek sou sê, MIV is baie ánders in Afrika.
04:44
You'll find the highest HIV rate in the world
88
284160
4000
’n Mens sal die hoogste MIV-koers ter wêreld
04:48
in African countries,
89
288160
2000
in Afrikalande kry,
04:50
and yet you'll find Senegal, down here --
90
290160
2000
en tog het Senegal, hier onder,
04:52
the same rate as United States.
91
292160
2000
dieselfde koers as die VSA.
04:54
And you'll find Madagascar,
92
294160
2000
En julle sal Madagaskar kry,
04:56
and you'll find a lot of African countries
93
296160
2000
en baie Afrikalande kry
04:58
about as low as the rest of the world.
94
298160
3000
wat omtrent so laag is soos die res van die wêreld.
05:01
It's this terrible simplification that there's one Africa
95
301160
4000
Dis hierdie vreeslike vereenvoudiging dat daar een Afrika is,
05:05
and things go on in one way in Africa.
96
305160
2000
en dat dinge op een manier werk in Afrika.
05:07
We have to stop that.
97
307160
2000
Ons moet ophou daarmee.
05:09
It's not respectful, and it's not very clever
98
309160
3000
Dis nie respekvol nie, en dis nie baie slim
05:12
to think that way.
99
312160
2000
om so te dink nie.
05:14
(Applause)
100
314160
4000
(Applous)
05:18
I had the fortune to live and work for a time in the United States.
101
318160
3000
Ek was bevooreg om vir ’n ruk in die VSA te woon en werk.
05:21
I found out that Salt Lake City and San Francisco were different.
102
321160
4000
Ek het agtergekom dat Salt Lake City en San Francisco baie verskillend is.
05:25
(Laughter)
103
325160
2000
(Gelag)
05:27
And so it is in Africa -- it's a lot of difference.
104
327160
3000
En so is dit in Afrika -- daar's baie verskille.
05:30
So, why is it so high? Is it war?
105
330160
2000
So, hoekom is dit so hoog? Is dit oorlog?
05:32
No, it's not. Look here.
106
332160
2000
Nee, dis nie. Kyk hier.
05:34
War-torn Congo is down there -- two, three, four percent.
107
334160
3000
Die oorloggeteisterde Kongo is hier onder -- twee, drie, vier persent.
05:37
And this is peaceful Zambia, neighboring country -- 15 percent.
108
337160
4000
En hierdie is vreedsame Zambië, naburige land -- 15 persent.
05:41
And there's good studies of the refugees coming out of Congo --
109
341160
3000
Daar's goeie studies van die vlugtelinge uit die Kongo --
05:44
they have two, three percent infected,
110
344160
2000
twee, drie persent is besmet,
05:46
and peaceful Zambia -- much higher.
111
346160
2000
en vreedsame Zambië -- baie hoër.
05:48
There are now studies clearly showing
112
348160
2000
Daar's nou studies wat duidelik aandui
05:50
that the wars are terrible, that rapes are terrible,
113
350160
3000
dat die oorloë aaklig is, dat verkragtings aaklig is,
05:53
but this is not the driving force for the high levels in Africa.
114
353160
3000
maar dis nie die dryfkrag vir die hoë vlakke in Afrika nie.
05:56
So, is it poverty?
115
356160
2000
So, is dit armoede?
05:58
Well if you look at the macro level,
116
358160
2000
Wel, as ’n mens kyk op die makrovlak,
06:00
it seems more money, more HIV.
117
360160
2000
blyk dit meer geld, meer MIV.
06:02
But that's very simplistic,
118
362160
3000
Maar dis baie simplisties,
06:05
so let's go down and look at Tanzania.
119
365160
2000
so kom ons gaan af en kyk na Tanzanië.
06:07
I will split Tanzania in five income groups,
120
367160
4000
Ek deel Tanzanië in vyf inkomstegroepe op,
06:11
from the highest income to the lowest income,
121
371160
2000
van die hoogste na die laagste inkomste,
06:13
and here we go.
122
373160
2000
en hier gaan ons.
06:15
The ones with the highest income, the better off -- I wouldn't say rich --
123
375160
3000
Dié met die hoogste inkomste, ek sou wel nie sê ryk nie,
06:18
they have higher HIV.
124
378160
2000
hulle't hoër MIV.
06:20
The difference goes from 11 percent down to four percent,
125
380160
3000
Die verskil gaan van 11 persent af tot by vier persent,
06:23
and it is even bigger among women.
126
383160
2000
en dis selfs groter onder vroue.
06:25
There's a lot of things that we thought, that now, good research,
127
385160
4000
Daar's baie dinge wat ons gedink het wat nou, deur navorsing,
06:29
done by African institutions and researchers
128
389160
3000
van Afrika-instansies en -navorsers
06:32
together with the international researchers, show that that's not the case.
129
392160
3000
saam met internasionale navorsers, wys dat dit nie die geval is nie.
06:35
So, this is the difference within Tanzania.
130
395160
2000
Dis die verskil binne Tanzanië.
06:37
And, I can't avoid showing Kenya.
131
397160
2000
En, ek moet Kenia wys.
06:39
Look here at Kenya.
132
399160
2000
Kyk hier.
06:41
I've split Kenya in its provinces.
133
401160
2000
Ek het Kenia in provinsies opgedeel.
06:43
Here it goes.
134
403160
2000
Hier gaan dit.
06:45
See the difference within one African country --
135
405160
3000
Kyk die verskil binne een Afrikaland --
06:48
it goes from very low level to very high level,
136
408160
3000
dit gaan van ’n baie lae tot by ’n baie hoë vlak,
06:51
and most of the provinces in Kenya is quite modest.
137
411160
3000
en die meeste van die provinsies in Kenia is betreklik beskeie.
06:54
So, what is it then?
138
414160
2000
So, wat is dit dan?
06:56
Why do we see this extremely high levels in some countries?
139
416160
4000
Hoekom sien ons sulke uiters hoë vlakke in sommige lande?
07:00
Well, it is more common with multiple partners,
140
420160
3000
Wel, dis meer algemeen met meer as een seksmaat,
07:03
there is less condom use,
141
423160
3000
kondoomgebruik is minder algemeen,
07:06
and there is age-disparate sex --
142
426160
3000
en daar is ouderdom-disparate seks --
07:09
that is, older men tend to have sex with younger women.
143
429160
3000
dit is, ouer mans is geneig om met jonger vroue seks te hê.
07:12
We see higher rates in younger women than younger men
144
432160
3000
Ons sien ’n hoër koers in jonger vroue as jonger mans
07:15
in many of these highly affected countries.
145
435160
2000
in baie van die erg geaffekteerde lande.
07:17
But where are they situated?
146
437160
2000
Maar waar is hulle geleë?
07:19
I will swap the bubbles to a map.
147
439160
2000
Ek sit die borrels op ’n kaart.
07:21
Look, the highly infected are four percent of all population
148
441160
4000
Kyk, die hoogs geïnfekteerdes is vier persent van die hele bevolking
07:25
and they hold 50 percent of the HIV-infected.
149
445160
3000
en hulle hou 50 persent van die MIV-geïnfekteerdes.
07:28
HIV exists all over the world.
150
448160
3000
MIV bestaan regoor die wêreld.
07:31
Look, you have bubbles all over the world here.
151
451160
2000
Daar's borrels regoor die wêreld hier.
07:33
Brazil has many HIV-infected.
152
453160
3000
Brasilië het baie MIV-geïnfekteerdes.
07:36
Arab countries not so much, but Iran is quite high.
153
456160
3000
Arabiese lande nie so veel nie, maar Iran is nogal hoog.
07:39
They have heroin addiction and also prostitution in Iran.
154
459160
4000
Hulle het heroïnverslawing en ook prostitusie in Iran.
07:43
India has many because they are many.
155
463160
2000
Indië het baie want daar is baie.
07:45
Southeast Asia, and so on.
156
465160
2000
Suid-oos Asië, en so aan.
Maar, daar is een deel van Afrika --
07:47
But, there is one part of Africa --
157
467160
2000
07:49
and the difficult thing is, at the same time,
158
469160
2000
en die moeilike ding is, terselftertyd,
07:51
not to make a uniform statement about Africa,
159
471160
4000
om nie ’n eenvormige uitspraak oor Afrika te maak nie,
07:55
not to come to simple ideas of why it is like this, on one hand.
160
475160
4000
om nie met simpel idees voorendag te kom oor hoekom dit so is, aan die een kant.
07:59
On the other hand, try to say that this is not the case,
161
479160
3000
Aan die ander kant, om te erken dat dit ’n ernstige geval is,
08:02
because there is a scientific consensus about this pattern now.
162
482160
4000
want daar is nou wetenskaplike konsensus oor hierdie patroon.
08:06
UNAIDS have done good data available, finally,
163
486160
3000
VNVIGS het, uiteindelik, goeie data beskikbaar gestel,
08:09
about the spread of HIV.
164
489160
3000
oor die verspreiding van MIV.
08:12
It could be concurrency.
165
492160
3000
Dit kan samelopendheid wees.
08:15
It could be some virus types.
166
495160
3000
Dit kan sekere virustipes wees.
08:18
It could be that there is other things
167
498160
4000
Dit kan wees dat daar ander dinge is
08:22
which makes transmission occur in a higher frequency.
168
502160
3000
wat oordrag teen ’n hoër frekwensie laat voorkom.
08:25
After all, if you are completely healthy and you have heterosexual sex,
169
505160
3000
As jy immers heeltemal gesond is en jy hê heteroseksuele seks,
08:28
the risk of infection in one intercourse is one in 1,000.
170
508160
5000
is die infeksierisiko tydens een omgang een in ’n 1000.
08:33
Don't jump to conclusions now on how to
171
513160
2000
Moenie oorhaastig raak met
08:35
behave tonight and so on.
172
515160
2000
julle gedrag vanaand nie.
08:37
(Laughter)
173
517160
2000
(Gelag)
08:39
But -- and if you are in an unfavorable situation,
174
519160
3000
Maar as jy in ’n ongunstige situasie is,
08:42
more sexually transmitted diseases, it can be one in 100.
175
522160
3000
meer seksueeloordraaglike siektes, kan dit een in ’n 100 wees.
08:45
But what we think is that it could be concurrency.
176
525160
3000
Maar wat ons dink dit kan wees, is samelopendheid.
08:48
And what is concurrency?
177
528160
2000
En wat is dit?
08:50
In Sweden, we have no concurrency.
178
530160
2000
In Swede het ons geen samelopendheid nie.
08:52
We have serial monogamy.
179
532160
2000
Ons het reeks-monogamie.
08:54
Vodka, New Year's Eve -- new partner for the spring.
180
534160
2000
Vodka, Oujaarsaand -- ’n nuwe maat vir die lente.
08:56
Vodka, Midsummer's Eve -- new partner for the fall.
181
536160
2000
Vodka, Midsomersaand -- ’n nuwe maat vir die herfs.
08:58
Vodka -- and it goes on like this, you know?
182
538160
2000
Vodka -- en so gaan dit aan, julle weet?
09:00
And you collect a big number of exes.
183
540160
3000
En jy versamel ’n groot aantal ekse.
09:03
And we have a terrible chlamydia epidemic --
184
543160
2000
En ons het ’n vreeslike chlamidia-epidemie --
09:05
terrible chlamydia epidemic which sticks around for many years.
185
545160
4000
’n vreeslike chlamidia-epidemie wat vir baie jare rondhang.
09:09
HIV has a peak three to six weeks after infection
186
549160
3000
MIV bereik drie tot ses weke na infeksie ’n piek
09:12
and therefore, having more than one partner in the same month
187
552160
3000
en dus, is om meer as een seksmaat in een maand te hê
09:15
is much more dangerous for HIV than others.
188
555160
3000
baie meer gevaarlik in MIV-oordrag as met ander infeksies.
09:18
Probably, it's a combination of this.
189
558160
2000
Waarskynlik, is dit ’n kombinasie hiervan.
09:20
And what makes me so happy is that we are moving now
190
560160
3000
En wat my so gelukkig maak is dat ons nou in die rigting van
09:23
towards fact when we look at this.
191
563160
2000
feite beweeg wanneer ons hierna kyk.
09:25
You can get this chart, free.
192
565160
2000
Julle kry dié grafiek, pasella.
09:27
We have uploaded UNAIDS data on the Gapminder site.
193
567160
3000
Ons't VNVIGS data op Gapminder.org opgelaai.
09:30
And we hope that when we act on global problems in the future
194
570160
4000
En ons hoop dat wanneer ons in die toekoms op globale probleme reageer
09:34
we will not only have the heart,
195
574160
3000
ons nie net die hart sal hê nie,
09:37
we will not only have the money,
196
577160
2000
nie net die geld sal hê nie,
09:39
but we will also use the brain.
197
579160
3000
maar dat ons ook die brein sal inspan.
09:42
Thank you very much.
198
582160
2000
Baie dankie.
09:44
(Applause)
199
584160
6000
(Applous)
Oor hierdie webwerf

Hierdie webwerf sal jou bekendstel aan YouTube-video's wat nuttig is om Engels te leer. Jy sal Engelse lesse sien wat deur vooraanstaande onderwysers van regoor die wêreld aangebied word. Dubbelklik op die Engelse onderskrifte wat op elke videobladsy vertoon word om die video van daar af te speel. Die onderskrifte rol in sinchronisasie met die video-afspeel. As jy enige kommentaar of versoeke het, kontak ons asseblief deur hierdie kontakvorm te gebruik.

https://forms.gle/WvT1wiN1qDtmnspy7